Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willy's Chateau

B&B
Le Chalet Gourmet
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat kan opvou. Die badkamer het ’n stort en ’n aparte ingang. Die kamer is ook as ’n selfsorg-eenheid beskikbaar waar gaste toegang tot die toegeruste kombuis kan kry.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B of selfsorg (indien gaste 6 nagte of meer bly. Doen asb. navraag hieroor)

Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Le Chalet Petit
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Le Chalet Petit het 'n dubbelbed, privaat ingang en en suite-badkamer. Hierdie eenheid word slegs as bed en ontbyt gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Lalakahle Left
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede word slegs as bed en ontbyt akkommodasie gebruik, met eie private ingang en en suite-badkamer. Versier met 'n Afrika tema, hierdie eenhede is ruim en gemaklik.Gemeubileer met enkelbeddens, wekkerradio, televisie en'n werkhoekie waar jy gerieflik kan sit en werk. Glasdeure verleen toegang tot die swembad, en indien die weer dit toelaat,kan jy dadelik induik of jy kan langs die sprankelende swembad ontspan en die omgewing geniet!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Lalakahle Right
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is slegs beskikbaar vir bed en ontbyt, met eie private ingang en en suite-badkamergeriewe. Versier met 'n Afrika tema, die eenhede is ruim en gerieflik.Gemeubileer met enkelbeddens, wekkerradio, TV en werkhoekie waar jy jou werk kan doen. Glasdeure bied direkte toegang tot die swembad en indien die weer dit toelaat, kan jy direk in die swembad induik en afkoel, of jy kan langs die pragtige swembad ontspan en die omgewing geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
The Hamburg Suite
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied 'n unieke en luukse bed en ontbyt ondervinding. Die kamer koppel aan die Berlin-kamer, maar elk het eie ingang. Dit is beter geskik vir 'n langer verblyf. Kan tot 4 mense akkommodeer (deur gebruik te maak van'n dubbel slaapbank). Die slaapkamer/sitkamer is ruim met 'n aparte bad, en suite-stort, toilet, handwasbak en aantrekkamer. Selfsorg-eenheid, 'n minimum van 6 nagte. Die goed toegeruste kombuis bevat 'n tweeplaatstoof, 'n waaier, mikrogolfoond en yskas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B of selfsorg (indien gaste 6 nagte of meer bly. Doen asb. navraag hieroor)

Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Berlin-kamer
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Berlin-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n 32''-TV en die eenheid word deur 'n syingang vanaf die parkeerterrein bereik

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Besprekingsvoorwaardes:

Inklok word slegs aanvaar met 'n bevestiging van bespreking. Hierdie bevestiging is slegs geldig nadat betaling ontvang is, of andersins vooraf gereël.

Sleutel-/breekskadedeposito: Dit is die verantwoordelikheid van die gaste. Geen inklok sonder betaling van deposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leicester-weg 46, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjc1ZTEwLWIwNTUtNDc1NC05MmFkLTNiYzAxOGJmYWU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 46 Leicester Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.194881489276 28.110357820988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem