Wilmot Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth en bied 'n rustige tuin-opset in Somerstrand. Kom geniet Port Elizabeth se luilekker atmosfeer waar dolfyne net 'n entjie daarvandaan in die branders baljaar. Wilmot Cottages is baie na aan die Universiteit, en net 'n kort entjie vanaf die lughawe, die promenade, winkels en middestad.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede met hul eie ingange, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word op versoek teen ekstra koste bedien. Wilmot Cottages bied parkeerplek op die perseel en Weber-braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wilmot Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za