LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Gastehuis in Wes-Rand

Wilmpie Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Fir Road, Greenhills, Randfontein, 1759, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wilmpie Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Greenhills, Randfontein, wat ruim en gemaklike oornagverblyf bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Verblyf word aangebied in 3 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die kamers het en suite-badkamers. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Prissilla D
5.0
Een nag verblyf. Ons het goeie en vriendelike diens van Wilmpie Gastehuis se eienaars ontvang. Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het vir 'n ...
Sien meer
Aug 2026
Nina O
5.0
Awesome awesome awesome. Dis is een awesome plekkie om te bly.
Apr 2026
Herman K
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale blyplek vir die kieskeurige reisiger. Wilma het ons hartlik ontvang en behoorlik tuis laat voel. Sal vir seker weer daar gaan bly en beveel...
Sien meer
Mrt 2026
Hanke B
5.0
Liefdevol, vrolik, lekker. Fantastiese diens. Pragtige plek. Die eienaars lewer fantastiese diens en maak seker dat jy vir seker okay is.
Feb 2026
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en alles outstanding gewees. Baie netjies, skoon, gerieflik en uitstekende gasvrou en gasheer, lekker gekuier, op ons gemak gewees.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 24 Fir Road, Greenhills, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Wilmpie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Fir Road, Greenhills, Randfontein, 1759, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e74e97e2a16c5e4643dad0274e102df8f4f0385c5c52c7aa6a6e77857b0ceabbe1a3ddd14873dc5812e4516d778463a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 24 Fir Road Greenhills 1759 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1510914 27.7027173

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang