2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wiltshire Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Port Alfred. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger en is binne maklike bereik van die strand, middestad, restaurante, kroeë en gholfklubs.
Hierdie knus kothuis met 1 slaapkamer het 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mini-yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke, gemaklike sitkamerstel en TV met Openview-kanale is ook beskikbaar. Die oordekte patio buite het 'n piekniektafel.
Gaste word voorsien van linne, handdoeke, gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang