- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 40 Magaliesberg Road, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Winchester Lodge is op 'n heuwel in die gesogte en veilige voorstad Winchester Hills, Johannesburg, geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe gastehuis is die voorkeurkeuse van die oordeelkundige reisiger waar sakelui, paartjies en vriende rus en vrede kan geniet, weg van die gewoel van die stad.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers, almal stylvol versier en toegerus met 'n yskassie, mini-kluis, WiFi-toegang, 'n TV met OpenView-kanale en 'n privaat en suite-badkamer.
Gaste kan gebruik maak van die swembadarea met buitemeubels of ontspan in die gemaklike sitkamer.
Winchester Lodge is binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg se middestad, Nasrec en Gold Reef City geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit kan 2 mense akkommodeer. Die kamer beskik ook oor 'n yskassie, mini-kluis, WiFi-toegang, telefoon, selektiewe DStv-kanale en 'n gasvryheidskinkbord.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte of 'n spabad. Verder is daar 'n yskassie, kluisie, WiFi, telefoon, sekere DStv-kanale en 'n gasvryheids-skinkbord.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of 2 storte. Verder is daar 'n yskassie, kluisie, WiFi, telefoon, sekere DStv-kanale en 'n gasvryheids-skinkbord.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaardkamer
- Slegs verblyf
- Luukse kamer
- Slegs verblyf
- Deluxe