LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wind-Rose Guest House | LekkeSlaap
+65

Wind-Rose Guest House

Gastehuis
Standaardkamer
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en leefarea met 'n bank. Al die kamers het DStv, WiFi, 'n yskassie met voorraad, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, 'n strykyster, 'n haardroër en veilige parkeerplek. Hierdie kamers is op die eerste verdieping.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R110 per persoon beskikbaar. Kinders onder 2 jaar eet verniet ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
All terugbetalings is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R250 om administrasie- en bankfooie te dek.

Superieure kamer met berg- en tuinuitsigte
was R1 425
Vanaf R1 211
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en leefarea met 'n slaapbank en privaat patio. Al die kamers het DStv, WiFi, 'n yskassie met voorraad, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, 'n strykyster, 'n haardroër en veilige parkeerplek. Die kamer is perfek vir 'n gesin. Kinders onder 12 jaar kan op die slaapbank slaap. Die kamer bied direkte toegang tot die pragtige tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R110 per persoon beskikbaar. Kinders onder 2 jaar eet verniet ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
All terugbetalings is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R250 om administrasie- en bankfooie te dek.

Gesinskamer (tuin- en berguitsig)
was R1 425
Vanaf R1 211
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim kamer beskik oor ’n koninggrootte-bed, enkelbed, slaapbank en ’n badkamer met ’n bad. Daar is ook DStv en WiFi, en ’n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis, strykyster, haardroër en veilige parkeerplek. Een van die kamers is rolstoelvriendelik en het slegs ’n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R110 per persoon beskikbaar. Kinders onder 2 jaar eet verniet ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
All terugbetalings is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R250 om administrasie- en bankfooie te dek.

Deluxe-kamer met berg- en see-uitsig
was R1 490
Vanaf R1 267
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n leefarea met 'n bank en 'n privaat balkon. Al die kamers het DStv, WiFi, 'n yskassie met voorraad, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, 'n strykyster, 'n haardroër en veilige parkeerplek. Hierdie kamers is op die eerste verdieping en het 'n uitsig oor die berge, die pragtige tuin en die see in die verte. Gaste kan lekker sit en ontspan en die pragtige sonsondergang oor Valsbaai geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R110 per persoon beskikbaar. Kinders onder 2 jaar eet verniet ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
All terugbetalings is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R250 om administrasie- en bankfooie te dek.

Luukse Suite
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die pragtige woonstel is op die eerste verdieping. Dit het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n privaat balkon met 'n uitsig op die berge en oor die tuin en die see in die verte. Die oopplan-uitleg laat lekker lug in. Lê in die hangmat in die aand en geniet die sonsondergang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R110 per persoon beskikbaar. Kinders onder 2 jaar eet verniet ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

2 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
All terugbetalings is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R250 om administrasie- en bankfooie te dek.

was R1 425
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, 3de Laan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3rl1UEBTjwILC9fHGp9FY6THXvgseiVvB1onzrYhmsUfC04bjC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 425, nou Vanaf R998  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 Plot 183 3rd Avenue 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.136359943877 18.895132541656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!