Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Game Camp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Windhoek Game Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met vriende

Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel.

Uitstekende plekkie, naby genoeg aan Windhoek en ver genoeg vir stilte en buitel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Enkelreisiger

A magnificent stopover.

Fantastic setting with lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri L
Gesin met tieners

Mooi, maar bietjie teleurgesteld.

Die plek het baie potensiaal. Dit was net baie warm in die tentkamer sonder lugversorging. Hulle is besig met renovasies, so ons kon nie al die fasiliteite gebruik nie - en ons is ook nie vooraf gewaarsku nie. Die personeel is baie vriendelik. Dit sal baie mooi wees as die renovasies klaar is - maar in die huidige toestand is dit nie waarde vir geld nie. Ons het nie op 'n goeie tyd besoek nie. Ek is seker dit sal wonderlik wees as alles klaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met vriende

Een nag se verblyf wat ons baie geniet het.

Ons was aangenaam verras met die ligging van die Windhoek Game Camp net buite Windhoek. Baie mooi geleë in die bosveld met pragtige sonsondergang en wild te sien, veral die kameelperde wat langs die ontbyttafel hul kos kom haal. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuna D

Natuurkamp buite Windhoek, perfek geleë op pad Etosha toe.

Nuwe eienaars, baie gaaf met mak kameelperde en gemsbokke wat rondloop (ons oorsese vriende was baie in hulle skik met die kameelperde wat kom 'eet' in die oggende by die swembad). Alles mooi skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik met 'n mooi uitsig oor die swembad en kameelperdbesigtiging! Hiking trails op die property, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal vir seker weer by Windhoek Game Camp gaan kuier - die verblyf is bitter netjies en baie gerieflik.

Alles wat jy nodig het is daar en die diens was uitsonderlik. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windhoek Game Camp se terugvoer

Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Windhoek Game Camp
Ninon L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon L

Perfect!

This was truly a gem that we found. Everything was perfect. The chalets, the breakfast area, the views. but best of all — the hosts! They totally exceeded our expectations — so friendly, assisted us with over-and-above requests and made the experience even better!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windhoek Game Camp se terugvoer

Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Windhoek Game Camp
Yna S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kitchen was very well equipped.

For breakfast, we were joined by 2 beautiful giraffes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windhoek Game Camp se terugvoer

Thank you very much for your feedback :) Your WGC Team

Windhoek Game Camp
Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secluded intimate location.

Access could be a problem with inclement weather. Our Dutch companions loved the venue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Behalwe vir die feit dat daar geen WiFi was nie, die beddegoed te klein is, die afvoerpype nie wil uitloop nie, die broodrooster wat stukkend is by ontbyt, was die blyplek rustig, netjies en het ons dit geniet. Ons was bly oor die warm komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolita V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just awesome.

Very friendly staff and management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek

Die kamers is ongelooflik luuks en so mooi. Alles was en is perfek! Beveel dit aan vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustige omgewing met vriendelike personeel.

Die fasiliteite is netjies en die ontvangsdame het uit haar pad gegaan om ons van hulp te wees. Die eienaar was verskriklik vriendelik en ons het soos ou vriende gevoel. Vir seker 'n plek waarheen ons sal terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn C
Gesin met tieners

Wonderful surprise just off the main road outside Windhoek!

Our family had a wonderful nights stay at Windhoek Game Camo - it was our last one en route to the airport after a fabulous Namibian road trip. The tents were unbelievably luxurious and comfortable - not really tents at all! The staff were so helpful and the place was spotless. The communal swimming area with WiFi was a bonus. Also the giraffes coming to visit at the pool was a real treat for my kids!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige verrassing net buite die hoofpad buite Windhoek!

Ons familie het 'n wonderlike aand se verblyf by Windhoek Game Camo gehad - dit was ons laaste een op pad na die lughawe na 'n fantastiese Namibiese vakansie. Die tente was ongelooflik luuks en gemaklik - glad nie eintlik tente nie! Die personeel was so behulpsaam en die plek was baie skoon. Die gemeenskaplike swemarea met WiFi was 'n bonus. Ook die kameelperde wat by die swembad kom kuier, was 'n goeie verrassing vir my kinders!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krappie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krappie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is awesome!

Die tente is skoon en netjies en die eienaar gee jou regtig aandag. Jy sal egter 'n redelike bakkie of 'n 4x4 nodig hê vir 'n gemaklike toegang daar! Dit is baie mooi daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YmQ4ZGQ0LWU2ZGUtNDBlMC1hYTU1LTM3YmY1YTdjNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Brakwater South Road Plot 40 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.416467672515 17.05307946627