Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windmeul Huis

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Windmeul Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Dit is naby die rotsagtige kuslyn en grens aan 'n pragtige groen strook wat met 'n verskeidenheid wild en voëlspesies spog.

Die kothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir 5 gaste met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met die nodige geriewe om maaltye te kook. Dit sluit kookgereedskap, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien en yskas in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n rusbank waarop gaste kan ontspan, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die braaigeriewe op die stoep benut en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die perseel het sonkrag om te help met beurtkrag. Gaste ervaar 'n rustige wegbreek met die strand wat net 'n paar minute se stap is waar hulle kan wandel of die bergfietsryroetes kan aandurf.

Die WestCoast Mall is net 12 km ver indien gaste winkels toe wil gaan. Die area het ook besienswaardighede en restaurante en gaste kan die gasheer vir raad en voorstelle vra.

Slaapplek

’n Bespreking by Windmeul Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Windmeul Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Ligging

  • Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windmeul Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a74fcb6a8e87b25200dd47b9401cb5dd91f16b303abbad7ce74a3024039002ea54352e5151fe5251d609b40b6e6ecbe06ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 14 Japie Traut Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9733251 17.8888738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem