Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windpoort Country Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Windpoort Country Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit graag weer doen.

Dit was 'n fantastiese oornag op ons pad terug huistoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmie K
Gesin met tieners

Rustige Karoo lawaai.

Lieflike plekkie met 'n rustige atmosfeer. Die omgewing is pragtig. Die 16 km grondpad is in 'n goeie genoeg toestand om selfs met 'n klein karretjie te ry, alhoewel dalk net bietjie stadiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Gesin met tieners

Kan Windpoort aanbeveel!

Ons het so lekker gebly! Lekker fietsry paaie. Vuur was klaar gepak, ons kon net aansteek vir 'n lekker braai, en heerlik afkoel in die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly. Rustigheid is beslis 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het alles gehad wat nodig was na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H
Saam met vriende

Rustigste, privaat akkommodasie op 'n plaas.

Die perfekte akkommodasie as jy 'n bietjie sielsrus nodig het. Die akkommodasie is geleë op sy eie plaas en is heeltemal privaat met die mooiste, luukste swembad en vuurput met braaiarea. Die perfekte ligging vir familie en vriende wat mekaar van Pretoria en Kaapstad wil ontmoet. Die natuurskoon is asemrowend en die gasvryheid van die eienaars was onmeetbaar. Ons kan nie die akkommodasie meer aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en prentjiemooi.

Lekker veilige grondpad - huis skoon netjies met alles wat jy benodig. Eienaars is regtig behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is een van die plekke waar jy die volgende oggend nie wil vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Gesin met klein kinders

Heerlik om so gemaklik en lekker in die natuur te kon ontspan.

Na 'n besige dag op die pad was Windpoort se natuur en stilte 'n absolute lafenis. Dit was 'n totale ander ervaring om die kinders (drie en sewejaar oud) se absolute ekstase om buite te kon hardloop en in die veld nuwe avonture te ontdek te kon beleef. Selfs ons vuur vir braai was aangepak en gereed. Sal dit vir enige reisigers aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met vriende

Fantastiese Karoo-ervaring.

Vriendelike, gasvrye gasvrou wat alles probeer om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Pragtige ou plaashuis. Kan sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Avontuurlustig.

Lekker groot huis met groot grasperk en speelplek. Oulike Karoo-klipkoppies wat uitgeklim kan word om oor vlaktes te staan! Definitief 'n oornagbestemming vir enige iemand wat die lang pad wil aandurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J
Gesin met klein kinders

Just amazing.

Our hosts were wonderful, kept us informed and the house is stunning. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René V

Alles wat ons nodig gehad het!

Gasvrou het ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Rustige omgewing, goeie fasilieite. Ongelooflikste Karoo-sonsondergang beleef. Ons is vir seker weer terug. Ideale halfpad-stop tussen noorde en suide!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Beautiful place, both the house and the surrounding gardens.

I would highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaaslewe.

Stil rustig, vrede vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole J
Besigheidsreis

'n Regte Karoo plaaservaring.

Ons het ons verblyf hier vreeslik geniet. Die huis is op 'n plaas, ver van alles en almal. Perfek om te rus, en was mooi skoon met al die benodighede. Sal vir seker hierdie mooi plaashuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Fantasties aand in die pragtige Karoo. Plaaspad is netjies en ons kon met Volkswagen polo gemaklik daar kom.

Kombuis het alles nodig vir kosmaak, selfs speseryrak. Meubels keurig en pragtig. Vertrekke groot met wonderlike braai-area. Swembad was wonderlik met die hittegolf waarin ons gery het. Enigste voorstel is dalk ekstra stort. Ons was 6 grootmense wat dinge bietjie tricky gemaak het in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10 julle sal ons weer sien.

Dit was puik, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J
Gesin met tieners

Karoo kuier op sy beste.

Sune (die eienaar) het my 'n dag voor die tyd 'n boodskap gestuur om alles te verduidelik. Toe ons arriveer het sy alreeds vir ons gewag (al bly sy op die naburige plaas), gou alles verduidelik en ons toe alleen gelos. Huis het alles wat ons nodig gehad het, met 'n swembad om in af te koel na 'n dag op die pad. Lekker gebraai terwyl ons die Karoo sonsodergang geniet het. Ware karoo gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Gesin met tieners

Baie lekker!

Die gastehuis was heerlik ruim en die ons het lekker ontspan na 'n lang reis. Alles was so dit voorgestel is en ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Gesin met tieners

Karoo-oase.

Windpoort was meer as wat ons verwag het, die groen gras en lieflike tuin slaan jou asem behoorlik weg. Die huis is goed toegerus, oorweeg dalk net 'n gasstofie vir daardie onverwagse loadshedding aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese plaashuis.

Baie netjies en skoon plaashuis met alles wat mens benodig. Self die hout is reeds gepak in die braai met aankoms! Baie vriendelik eienaars. Ons het baie lekker oorgebly en sal volgende keer eerder 'n ekstra nag of twee bly om die mooi plaas te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, netjies.

Baie netjies, skoon en rustig, meers as voldoende vir oornag verblyf met swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen V
Gesin met tieners

Wat 'n rustige en vriendelike omgewing. Verblyf was fantasties!

Warm en vriendelike ontvangs. Als was baie netjies en skoon. Baie dankie vir lieflike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric Charl J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric Charl J
Gesin met klein kinders

Very nice and quiet! Open plains as far as you can see!

We had a great stay! Hostess helped us out with pre-cook meals to save a trip back to town! Swimming pool is a bonus for the karoo heat after a long day on the road!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

Sleepover stay between Bloemhof and Sutherland en route to Cape Town.

Had a very pleasant stay and would recommend to anyone. We would go and spend a farm holiday at Windpoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met tieners

Hemel op aarde.

Baie netjies en asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Al wat ek sal sê is jy benodig 'n groter voertuig om die 16 km-grondpad na die gastehuis toe te vat. Pad is darem nie sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie oulike plek met die mooiste views. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met vriende

Pragtig, skoon en netjies op 'n stil plaas.

Sal vir seker weer daarvan gebruik maak. Als was skoon en netjies, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E
Gesin met klein kinders

'n Magiese sonsondergang.

Ons het heerlik gebly! Dit sal altyd ons halfpadstop Kaap toe wees, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Rustig. Lekker plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Enkelreisiger

Vriendelik en skoon.

Het 'n elektriese kombers aangesit. Gee om vir reisiger se gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Absoluut die moeite werd om die paar kilometers grondpad te ry.

Suné is ’n perfekte gasvrou. Die hout vir die vuur was gepak. Alles is silwerskoon en netjies. Die stilte en sterre is ’n luukse. Heerlik rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker, rustige ervaring na 'n lang reis op die pad. Aangekom by 'n vriendelike, netjiese en skoon plekkie om te kan ontspan. Baie dankie.

Dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en smaakvol.

Die huis is baie nice, die braai area, sitkamer, alles. Een van die mooiste sonsondergange wat ek nog in my lewe gesien het. Die bobotie was perfect. Een kommentaar is dat die bed baie hard is, maar dis 'n persoonlike voorkeur, anders as jy wil relax en niks doen nie is dit die perfekte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en 'n ware, uitgestrekte Karoo-ondervinding.

Die verblyf was baie netjies en gerieflik en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Net jammer van die 15 km-grondpad tot by die plaas, maar dit doen nie afbreek aan die uitgstrekte Karoo-ondervinding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis het 'n gevoel van welkom wanneer jy instap. Dit is netjies, gerieflik en ons het onmiddellik tuis gevoel.

Suné se hulp met aanwysings, haar gasvryheid en die feit dat sy vir ons kom oop sluit het, het bygedra tot die goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n baie mooi plek.

Ons is al voor die tyd deur ons gasvrou gekontak met padaanwysings. Ons is gul ontvang. Eenheid was baie netjies en baie goed toegerus. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met vriende

Pragtige Karoo-gasvryheid.

Soveel detail, pragtig, beslis 'n moet op die roete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tolla G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G
Saam met vriende

Pragtig rustig.

Goed ontvang, baie stil en rustig. Baie mooi sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viktor C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viktor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Goed-toegeruste verblyf in 'n pragtige, rustige omgewing. Die plek het alles nodig om 'n moë lyf te laat ontspan en om die wonderlike Karoo-stilte te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Rustige, stil oornag op die plaas in die Karoo, ongelooflik lekker.

Baie dankie Windpoort Country Guest House vir die skoon en mooi oornagplekkie. Ons het ongelooflik lekker gekuier by julle. Dankie vir al die moeite om alles net gerieflik en reg vir gaste te hê, van wireless internet tot DStv, noem maar op. Jul plaas se oornaghuisie is awesome en jul gasvryheid daarby is onvergeetlik. Die mooi grondpad en aanwysings deur eienaar, alles perfek. Ons het lekker gebraai en gerus na 'n lang dag se ryery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene S
Saam met vriende

Pratige plek, sal beslis weer daar oorslaap. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer.

Pragtige ligging. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n oornagslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford D
Gesin met tieners

Was baie skoon en het lekker gekuier. Baie vriendelik.

Was baie lekker op die plaas. Baie skoon. Sune was baie vriendelik en het mens baie tuis laat voel. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Suné is ‘n wonderlike gasvrou en die kothuis is baie netjies met alles wat mens benodig.

Ons het besluit om sommer weer daar te slaap op pad terug. Die keer bestel ons dalk van hulle Karootjops en hopelik waai die wind nie weer so erg nie, sodat ons kan braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Baie netjiese, mooi, bekostigbare veblyf.

Baie vriendelike gashere, met die mooiste plek. Stil en weg van die geraas af, en alles wat nodig is vir 'n vinnig oorslaap op pad Kaap toe vanaf Johannesburg. Vir die prys kan jy nie beter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plekkie is te pragtig. Plek is baie skoon en netjies, beslis waarde vir geld. Die gasvrou (Sune) was baie verwelkomend, ons baie tuis laat voel. Was 'n wonderlike wegbreek van die stad. Was lekker om buite op die stoep te sit by die vuur, op te kyk na die sterre en te luister na die natuur. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wp V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wp V
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Baie rustige omgewing, vriendelike diens en netjiese kothuis. Die tuin is baie mooi en die uitsig oor die vlaktes. Ek beveel Windpoort aan vir 'n lekker plaasvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie op die platteland.

Ek is baie bly ons het op die juweel van 'n plekkie afgekom! Baie oulike, skoon en netjiese plekkie, het als gehad wat mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang en die vuur was selfs al vir ons gepak met hout reg vir braai. Dit is die perfekte plek as mens bietjie van die besige stadslewe wil wegkom. Die oop vlaktes en plaasgevoel bring 'n rustigheid oor 'n mens en het die pragtigste sonsondergang. Ons het ons kuiertjie vreeslik geniet en sal dit beslis in die toekoms weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Lieflike tuin! Het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en pragtige uitsig!

Oulike Karoo gevoel! Met mooiste uitsig van die Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met vriende

Ongelooflik oulik ingerig vir 'n gerieflike kuier. Besonder stil met die mooiste sterrehemel. Dit was werklik uitstekend.

Die gasvrou het ons vriendelik ingewag en alles mooi verduidelik. Lekker buitebraai-area met hout voorsien. Gasvrou voorsien soveel ekstras, 'n toegeruste kruierak, tee en koffie en beskuit, foelie en Gladwrap. Baie hoë standaard. Eenheid ruim en tuin baie netjies en goeie beddens. Sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suré L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suré L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, skoon, stil en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, volledig toegerus en baie netjies.

Sune, ons gasvrou, was baie vriendelik en sy het uit haar pad gegaan om ons spesiale versoeke te voldoen. Sal enigetyd Windpoort Gasteplaas aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly dankie!

Dit was stil en rustig by die gastehuis al was daar wel honderde voëls wat in die groot bloekombome gesels het voor die son agter die berg ingeskuif het. Met ons aankoms was die hout reeds in braaiplek gepak en kon ons dadelik n vuurtjie aansteek om te braai. Suné was vanaf ons eerste oproep so vriendelik en het ons welkom laat voel. Die huisie was silwerskoon. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die akkommodasie was goed en netjies. Jammer die badkamer is in die een slaapkamer en die ander gaste moet deur die slaapkamer gaan om die badkamer te gebruik. Daar is ook 16 km grondpad, alhoewel die pad mooi en pas geskraap was. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

An oasis in the wide, open Karoo.

A warm welcome by the owner to a simple, but very well equipped little cottage. Set in a beautiful garden with swimming pool, we enjoyed sun downers before lighting our braai which had already been set. Fans in the rooms helped until the dreaded load shedding, but then we could open the mosquito protected door and window for a breeze. A really super stay! Will definitely return and perhaps with a family group and our mountain bikes. An honesty bar and deep freeze with packs of meat to purchase was another pleasant surprise, and I'm sure much appreciated by people who decide to braai at the last minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met vriende

Baie netjiese plek en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam!

Gasvrou was baie behulpsaam. Het my vroeg die dag gekontak en gehoor of ons sou belangstel in braaivleis vir die aand. Toe ons daar kom was die hout reeds gepak (en toe sommer op die huis ook). Ons het die huis verskriklik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esthé D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthé D
Gesin met tieners

Heerlik en rustig!

Lekker gekuier. Stil en rustige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Gesin met tieners

Wonderlik.

Sune en Olaf was verskriklik gasvry en het heeltyd met ons gekommunikeer. Die plaasomgewing was vir ons fantasties en het ons alles gehad wat nodig was. Die splashpool was ook 'n lafenis na die dag se hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie baie lekker en skoon plek in die mooiste area geleë. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat die rustigheid van die plaas wil ervaar! Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Lekker netjiese plaas met ’n swembad vir kinders. Die huisie is baie mooi, skoon en netjies. Moderniteit en die plaas word gekombineer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Wonderlike gasvrye ervaring.

Alle aspekte van die verblyf het bygedra tot n absolute heerlike verblyf. Die gasvryheid en netheid is iets wat nie net in woorde beskryf kan word nie, maar persoonlik ervaar moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Oase in die karoo.

Lieflike groot plaashuis in die karoo. Swembadjie bied n lafenis, die braaivleisvuur was klaar gepak, kussings op die buitestoele en die pragtige sonsondergang oor die karooo koppies is net n fees vir die oog. Elke hoekie en draaitjie was silwerskoon, bedlinne spierwit en kraakvars. As jy jou gesin wil bederf, sorg dat jy vroeg by Windpoort aankom vir jou oornag stop. Dankie Soné vir ons vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien B
Gesin met tieners

Was soos huis ver van die huis af.

Pragtige, netjiese plek met alles en meer as wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer.

Heerlik, sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Rustige, salige, geseënde plekkie om te oornag.

Suné het voorsiening gemaak vir vleis as ons nie gehad het nie. Nie net het hulle badhanddoeke voorsien nie, maar ook swemhanddoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met tieners

Rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Sal die pragtige ou woning beslis aanbeveel. 'n Lafenis in die dorre Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stop over with much thought into all detail

Had a very good night at this remote farm guesthouse. The house is very well appointed with every detail carefully thought out. Even down to being able to braai local lamb chops. Sune was extremely helpful and friendly. Would recommend to anyone. One small criticism. The double bed is very small! Thanks Sune for a great stopover. Will be staying there again on our way back from our current trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constant H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant H
Saam met vriende

Rustig en ontspanne.

Pragtige ou plaashuis, keurig ingerig. Lekker swembad om in af te koel en groen gras om op te lê en sterre kyk. Goeie plek om weg te breek. Vriendelike mense en baie behulpsaam, gaan die ekstra myl om te help. Sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware karoo plaas ervaring

Dit is die ideale oorslaap indien mens wil afskakel van die stadslewe en lawaai. Suné was baie vriendelik en het seker gemaak dat alles reg was toe ons daar aankom. Die akkommodasie was lekker met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Gesin met tieners

Pragtige plaashuis, wonderlike gasvryheid.

Smaakvol ingerig, goed toegerus, ervaar die vryheid van plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig, stil.

Na 'n gemaklike 15 km grondpad is ons ontvang deur die baie vriendelike en aangename eienares. Sy het alles van die huis aan ons uitgewys wat nodig was. Alles het gewerk, was skoon en netjies, selfs die vuur vir ons braai die aand was reeds gepak met genoeg ekstra hout. Die swembad was silwerskoon. Die tuin en grasperk netjies en ons het tot laat buite gesit en kuier. 'n Ware oase in die Karoo. Hierdie was vir seker een van my beste ervarings gewees. Die enigste nadeel, (wat ons nie as 'n probleem ervaar het nie) is dat die stort in die hoofslaapkamer se badkamer is. Die ander kamer het wel 'n toilet en 'n wasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L
Gesin met klein kinders

Oase in die middel van die Karoo.

Ons het heerlik by Windpoort gekuier. Alles is pragtig netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is ook reeds daar, met hout wat klaar gepak is vir 'n vuurtjie. Suné is baie gasvry en bereid om met enige iets te help. Ons sal vir seker weer by Windpoort gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Vriendelike mense en baie rustige atmosfeer. Sal volgende keer definitief langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Gesin met tieners

Warm welcome in beautiful home.

We recently had a one night stay on our way to Cape Town. Our hosts were incredible kind and warmly welcomed us to this incredibly comfortable and beautiful home. We were expecting it to be functional and it was so much more. It is worth staying for more than just one night to fully enjoy the luxury and comfort, but sadly we travelled again the next day. I would really recommend this accommodation to anyone as great value for money and sheer luxury on the long drive from JHBto CT.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita L
Gesin met klein kinders

Fantasies plekkie in die hartjie van die Karoo.

Als was soos op die foto's. Het als gehad wat ons nodig het en soveel meer. Kan dit beslis aan beveel, kids het dit gelove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Fantastiese plaashuis met 'n lekker swembad om in die Karoo hitte af te koel. Baie lekker geslaap, heerlike spasie.

Dis 'n pragtige ou plaashuis wat pragtig ingerig is. Daar is die groenste gras en dis heerlik om kaalvoet daarop te loop. Die kinders het heerlik met die katte gespeel en afgekoel in die swembad. Daar is groot skilpaaie, skape en wild op die plaas en die mooiste sonsondergange. Definitief 'n aanwins vir die Karoo. Dit sal 'n heerlike vakansiehuis maak in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alette N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette N
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry, volledig toegerus. Uitstekend!

Dit was 'n wonderlike ervaring, Sune, ons gasvrou, was baie hartlik, vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan. Sal enige tyd Windpoort gasteplaas aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Meer as goeie waarde vir geld, vriendelike mense, huis is goed toegerus vir verblyf.

As jy 'n goeie deel van die Karoo wil sien, sal ons dit aanbeveel om tyd te neem en hier te bly. Ons het baie welkom gevoel en sal gerus weer in die toekoms 'n draai hier maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker rustige wegbreek wat ek definitief weer sal aanpak.

Ek en my vrou het die rustige gastehuis (plaashuis) vir twee aande geniet. Ons het nog nie sulke stil wegbreek beleef nie. Die verblyf is ideaal vir een aand of selfs 'n week en langer. Ons het verskillende wild beleef waarvan 3 koedoe-koeie die hoogtepunt was. Jy kan net jou klere en kos saamvat, alles word verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O
Gesin met klein kinders

Rus en vrede, met alles vir die huis is jy tuis.

Pragtige vrou, Suné wat vir ons oop gesluit het, het gemaklik alles gevind en veilig rustig geslaap. Heerlike oggend swem voor ons verder gery het. Baie dankie vir alles, volgende keer bly ons bietjie langer. Seën vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Baie rustige uitstappie - ideaal vir 'n goeie nagrus en kuier.

Dit was vreeslike rustig en die huis en erf netjies. Lekker speel-area vir kinders, braai-area en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Everything was just perfect.

Windpoort is situated in Britstown in the Karoo. We're a family of five and we had a lovely, restful stay in the stylish guest house. Everything was just perfect. The large house with two bedrooms, two toilets, larger than life lounge area and immaculate decor. I especially loved the well maintained garden, swimming pool and the braai area. It was also good to know that the surrounding area was being monitored via CCTV; thus adding to our sense of security. The host was very friendly and helpful. I highly recommend the Windpoort Country Guest House!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFllC4HzQrklhpcTrbrb9jLU1I8JTZlpLaM0u4sk4ywiWYwhDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 N12 Windpoort 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.700081315218 23.606494789166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem