+42

Windsong Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3rd Avenue, Elmadal 29, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Windsong Lodge, geleë in die hartjie van Polokwane, bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde vakansie soek.

Die lodge beskik oor 4 pragtig ingerigte hutte, elk met 'n privaat ingang. Die hutte is gemeubileer met knus beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Bykomende geriewe sluit in goed toegeruste kombuisies en toegang tot gratis WiFi.

Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gaste kan die gemeenskaplike lapa en buite-eetareas geniet. Vir diegene wat wil verken, is staptoere en staproetes naby, terwyl Meropa Casino 9.2 km weg is. Met veilige parkering op die perseel kan gaste 'n rustige en sorgvrye verblyf in Polokwane geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ligging

  • 3rd Avenue, Elmadal 29, Polokwane, 0700, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3rd Avenue, Elmadal 29, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999e36bea48970942fc1686aeb708a4dfaa917da0e0d734f3052b0aacd31b30283879f9980bf1a007b9fafbd611d12331fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3rd Avenue Elmadal 29 0700 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -23.986856424492 29.380778915479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang