Opsomming van Resensie
Debra E - Jun 2022
Gemiddeld
Had the most pleasant and lovely stay.
Handre B - Mei 2022
Gemiddeld
Sentrale ligging met pragtige uitsig oor die oseaan is 'n pluspunt.
Frans M - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker geslaap en ontbyt. Rustige omgewing en baie mooi uitsig oor die see!
Michael H - Apr 2022
Gemiddeld
This is my first time back after 28 years. I'm considering going back there in August.
Gregory K - Apr 2022
Gemiddeld
Comfortable.
Elize V - Mrt 2022
Gemiddeld
Was lekker. Raserige gaste 3 uur in oggend was nie lekker nie en stort het nie lekker gewerk nie.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Elize
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf.
Ons is bly om te hoor julle het dit geniet.
Ons is baie jammer dat daar raserige gaste was - laat weet ons asseblief tydens die verblyf, want dit is nou onmoontlik om die skuldige partye op te spoor.
Ons het sopas ons Onderhoud Span laat weet van die stort, en hulle sal daarna kyk.
Ongelukkig het ons nie n hysbak nie, maar ons hoop dat ons eendag een sal he. Dit beteken wel dat ons van ons kamers gaan moet prys gee, so dit is nie so maklik nie.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Carisa D - Mrt 2022
Gemiddeld
Die kamers was baie netjies. Ontbyt lekker!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Carisa
Dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly julle het jul tydjie by ons geniet, en dat julle die hotel so netjies ontvang het.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Estelle V - Mrt 2022
Gemiddeld
'n Verrassende en aangename verblyf.
Nico S - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Nico
Dankie vir jou terugvoer na jule onlangse verblyf by ons.
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet, maar ek is uiters jammer dat julle geen hulp met die tasse gekry het nie.
Ek is baie jammer daaroor.
Ons is ook jammer dat julle nie inligting oor die fasiliteite gekry het nie.
Ons hoop die res van jul vakansie was ook lekker.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Brett E - Feb 2022
Gemiddeld
Fantastic.
Brenda D - Nov 2021
Gemiddeld
Very clean and staff were friendly.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good morning Brenda,
We are delighted to hear you enjoyed your stay, and we cannot wait to welcome you back again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Annelize V - Nov 2021
Gemiddeld
Heel aangenaam, maar...
Lees meerWindsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Annelize,
Dankie vir jou terugvoer.
Ons is besig om met n binneshuisversierder te werk om ons matte deur die hele hotel te vervang.
Sy gaan ook vir ons kyk na die ou gedeelte van die hotel. Ek is jammer jy het dit nie geniet die. Die meubels kom alles uit die Clark-Brown Familie uit - nie uit rommelwinkels nie.
Ons volg ons COVID-19 reels baie deeglik, en is een van die veiligste hotele in daai opsig. Dit is nie nodig vir saniteerders in die kamers nie, want daar is wasbakke met seep - saniteerders moet net gebruik word indien daar nie water of seep beskikbaar is nie. Daar is wel saniteerders by al die ingange van die hotel, as ook die ontbytkamer.
Ons hoop julle het verder veilig gereis.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Linda D - Nov 2021
Gemiddeld
Groot verrassing. Ongelooflike ligging.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Linda,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is verheug om te hoor jy het jou tydjie by ons geniet, en dat jy die ligging van die hotel so baie geniet het.
Dankie ook vir die gawe woorde oor ons personeel se vriendelikheid.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Amanda P - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Ons sal Windsor Hotel definitief aanbeveel en die ontbyt was heerlik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Amanda,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor julle het jul tyd by ons geniet, en veral die ontbyt so geniet.
Ons is ook verheug dat julle die uitsig geniet het - dit bly vir ons na al die jare nog net so mooi en spesiaal.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Leon F - Okt 2021
Gemiddeld
Volgende keer soek ons 'n see-uitsig kamer.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Leon,
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by ons.
Ons is bly julle het dit geniet.
Ja, ons see uitsig is baie spesiaal, en waar moontlik sal ons mense altyd aanraai om dit te bespreek.
Ons sien uit daarna om julle weer terug by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Jeanelle S - Okt 2021
Gemiddeld
Best view, what a special hotel.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Jeanelle,
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
I am so delighted to hear you had such a good stay with us, and that you enjoyed the history & character of the hotel so much.
I hope that by now your ankle is fully healed, and when you come back you can enjoy our lovely scenery again.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Mercia C - Sep 2021
Gemiddeld
Lieflike kuier en die heerlikste ontbyt.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Mercia,
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer.
Ons is so bly julle het jul tydjie by ons so geniet, en dat julle die see uitsig so waardeer het - na al die jare bly dit vir ons ook net so mooi.
Ek is bly julle het die ontbyt geniet, en dat julle die diens so goed ervaar het.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Manya B - Sep 2021
Gemiddeld
Gesellig en gemaklik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Manya,
Dankie vir jou terugvoer na jou verblyf.
Ek is baie bly julle het die hotel so baie geniet, en dat julle die personeel so vriendlik beleef het.
Ek is jammer dat daar nie genoeg spasie in die badkamer is nie - ons het hakke in al die badkamers gesit, maar sal kyk om nog n hak op te sit.
Ongelukkig is die grote van die bed n standaard item.
Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Yvette F - Sep 2021
Gemiddeld
Beste verblyf in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Yvette,
Dankie vir jou terugvoer.
Ek is so bly jy geniet jou tyd by ons keer op keer.
Ons is so dankbaar vir jou ondersteuning, en sien uit om jou binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Jacoba R - Aug 2021
Gemiddeld
Diens was uitstekend, kamers baie netjies.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Jacoba,
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer.
Ek is so bly dat julle jul wegbreek by ons geniet het, en dat julle die ligging van die hotel kon geniet.
Dankie ook vir die pragtige woorde oor ons personeel.
Ons hoop om julle vinnig weer by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
June S - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende ligging, vriendelike en hulpvaardige personeel, skoon fasiliteite and heerlike ontbyt!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag June,
Dankie vir jul lieflike terugvoer na die hotel.
Ons is so bly dat julle dit so baie geniet het by die hotel, en nog meer dat ons jou verwagtinge oorskry het.
Ons hoop om julle weer en weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Zane A - Aug 2021
Gemiddeld
Baie huislik vir 'n hotel, so het dit geniet.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Zane,
Dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Jammer dat julle parkering n probleem gevind het.
As jy in die toekoms sukkel, is jy welkom om die personeel te vra om jou te help.
Ons hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Marlene B - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtige, gerieflike verblyf met goeie diens.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Marlene,
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by ons.
Ons is so dankbaar om te hoor dat julle jul tydjie so baie by ons geniet het, en dat julle die hotel so aangenaam ervaar het.
Ons is so bly julle het die ontbyt geniet, en die personeel so vriendelik ervaar.
Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Alet M - Aug 2021
Gemiddeld
Rustig met 'n onvergeetlike uitsig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dankie vir jou boodskap.
Ons is so bly om te hoor julle het jul tydjie by ons geniet, en dat julle alles so aangenaam ervaar het.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te verwelkom.
Havel M - Jul 2021
Gemiddeld
Excellent location - beautiful and great accommodation.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Thank you for your review.
We are delighted to hear you enjoyed your stay with us, and that you found the location to be so good.
We hope to welcome you back to the Hotel again soon.
Ricardo M - Jun 2021
Gemiddeld
Awesome wow
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer na jou verblyf by ons.
Ons is so bly julle het jul huweliksherdenking by ons geniet, en dat jul sulke wonderlike diens geniet het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die hotel te verwelkom.
Grant S - Jun 2021
Gemiddeld
Consistently good.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Thank you for your review and for taking the time to let us know how your stay was.
We are delighted to hear you enjoyed your time with us, and want to thank you for your continued support of the Hotel.
We hope to welcome you back again soon.
Anne-marie W - Mei 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf, vriendelike personeel.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Anne-Marie,
Dankie vir jou terugvoer.
Al ons kamers kan opgemaak word met twee enkel beddens of een koning grote bed.
Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het, en hoop om julle weer by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Brett E - Mei 2021
Gemiddeld
Great stay, friendly staff!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Thank you for your review and your lovely, kind words.
We are so glad to hear that the Front Desk made you feel so welcome and that you found the rooms to be so clean, and the parking so safe.
We hope to welcome you back again soon.
Coenie D - Mei 2021
Gemiddeld
Dit is altyd lekker om by Windsor oor te bly. Baie sentraal geleƫ en stunning uitsig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Coenie
Dankie vir jou terugvoering en dat jy laat weet het hoe julle tydjie by ons was.
Ons is so bly om te hoor julle het dit in Hermanus geniet en dat julle die omliggende area kon geniet.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Madeleine
Namens die Windsor Span
Ap V - Mei 2021
Gemiddeld
Baie onspannend.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Ap
Dankie vir jou vriendelike woorde.
Ons is baie bly julle het so lekker gekuier en gerus het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Ellen L - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastiese diens en uitsig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Ellen
Baie dankie vir jou gawe woorde.
Ons is so bly julle het jul tyd by ons geniet.
Ons hoop om julle binnekort weer by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Louisa V - Apr 2021
Gemiddeld
Super ligging! Baie netjes skoon en vriendelik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Louisa
Dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly jy het jou tyd by ons gniet en dat jy die hotel se ligging en personeel so geniet het.
Ons is ook baie dankbaar dat jy gevoel het dis goeie waarde vir geld.
Ja, parkering kan partykeer min raak, veral omdat ons op die oomblik nie groepe kry as deel van ons besigheid nie.
Daar is straat parkering wat onder ons CCTV kamers val, en die parkering kos niks.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Antoinette D - Feb 2021
Gemiddeld
Was vir getroude paartjie, sal graag ordentlike waaiers in kamer wil hĆŖ.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Antoinette
Dankie vir jou terugvoer.
Ongelukkig het ons nie lugversorgers nie, maar alle kamers het waaiers.
Ja, ons kamers is klein, maar ongelukkig kan ons niks daaromtrent doen nie. Die badkamer waaier raas ongelukkig, maar dit is skoon.
Ons kamers is onlangs oorgedoen met die hulp van 'n binnehuis versierder.
Alle kamers het 'n enkel bankstoel in die kamer, ongelukkig kan ons nie 'n groter stoel of meer stoele in sit nie, want die spasie is te min.
Groete,
Madeleine
Antoinette D - Feb 2021
Gemiddeld
Ek het nie ān mooi kamer gehad nie.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Antoinette
Dankie vir jou terugvoer.
Ongelukkig het jy 'n "Non Sea Facing" - Kamer bespreek. Indien jy 'n see uitsig kamer wou gehad het, moes jy dit ongelukkig so bespreek het.
Ons het geen lugversorgers nie, maar daar is wel waaiers in al die kamers. Die badkamer se waaier raas wel, maar dit is nie stukkend nie.
Die TV hang nie skeef nie, die struktuur waar aan die TV gekoppel is kan geswaai word, en dit moet net reg gedraai word. Gaste kan die TV skuif om vir hulle te pas.
Ons is jammer dat jy voel die bed is te hard. Ons kry baie goeie terugvoer oor ons beddens, maar ongelukkig sal dit nie vir almal ewe lekker wees nie.
Groete,
Madeleine
Gugu A - Jan 2021
Gemiddeld
Fabulous and excellent.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Gugu,
Thank you for your review and for taking the time to let us know how your stay was.
We are delighted to hear you enjoyed it so much, and that you found the staff to be so friendly and the hotel to be so clean.
We are also very happy to hear that you used the lounges in the hotel, they are such a bonus.
We hope to welcome you back to the Hotel again soon for another lovely stay.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Maryna L - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut perfek.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by ons.
Ons is so bly julle het jul tyd by ons geniet, en dat julle die uitsig en die see so baie geniet het.
Ons hoop om jou terug te verwelkom binnekort.
Patrick N - Nov 2020
Gemiddeld
The place is very lovely and I would consider it when visiting again.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Patrick,
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are delighted to hear you had such a lovely stay with us, and we cant wait to welcome you back to the Hotel again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Tina B - Okt 2020
Gemiddeld
The Windsor has so much to offer!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good morning Tina
Thank you so much for your review and for taking the time to let us know how your stay was.
We are delighted to hear you had such a good stay with us, and that you found the Hotel to have such an amazing location.
We are also very happy to hear such wonderful feedback about our staff - thank you for sharing that with us.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon for another lovely stay!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Lenieta E - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker ontbyt met vriendelike diens.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Lenieta
Dankie vir jou boodskap en die wonderlike woorde.
Ons is so bly julle het so lekker by ons gebly, en dat julle jul tyd so geniet het.
Ons is ook verheug om te hoor dat julle die hotel so sentraal gevind het, en dat julle die omliggende area so geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te kom verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Willem B - Jan 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Willem
Dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat julle jul tyd by ons so geniet het.
Ons is ook bly om te hoor julle het die personeel so vriendelik ervaar.
Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Hannes W - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige personeel, goeie uitsig oor die see, netheid van die hotel en smaaklike ontbyt.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Hannes
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Francois L - Nov 2019
Gemiddeld
Die kamer was netjies en die ontbyt was baie lekker!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Francois
Baie dankie vir jou resensie,ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet.
Ons is ook baie bly om te hoor dat die kamer so netjies was en ontbyt so lekker.
Ons hoop om jou binnekort by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Marianna B - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie dag Marianna
Baie dankie vir jou resensie van die Windsor Hotel, ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n paar woorde te stuur.
Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons so geniet het, en dat julle die hotel so rustig gevind het.
Baie dankie ook vir die mooi woorde oor ons personeel.
Ons hoop om julle weer binnekort by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andile M - Okt 2019
Gemiddeld
Amazing.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Andile,
Thank you so much for your review - we always appreciate getting feedback from our guests after they have stayed with us.
We are delighted to hear you enjoyed your stay with us so much, and that you found the hotel to be so wonderful.
We are very happy to hear that you were able to explore the surrounding areas as well.
We hope to welcome you and your family back to the Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Dalene B - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlike vakansie.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Danie en Dalene,
Baie dankie vir jou terugvoer na jul onlangs verblyf by ons.
Ons is bly om te hoor julle het die hotel geniet - veral die kaggel - dit maak darem net so n groot verskil aan die hotel.
Ons is ook verheug om te hoor dat jul die ontbyt geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Johan M - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Johan
Baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeer die terugvoer en is so bly om te hoor dat julle jul tydjie by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by die hotel.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andre R - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlike, rustige wegbreeknaweek.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Andre,
Dankie vir jou terugvoer - ons is altyd bly om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly om te hoor julle het die naweek by ons geniet, en dat julle die hotel so gerieflik en netjies gevind het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel Span
Inus H - Jul 2019
Gemiddeld
Great setting and friendly staff, enjoyed the stay and will visit them anytime again.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Inus
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is altyd bly om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly om te hoor dat julle interaksies met ons personeel so goed was, en dat julle die oorgedoende kamers so geniet het.Ons is ook verheug om te hoor dat jul die ligging van die hotel geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Coenie D - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut fantasties. Die uitsig is asemrowend en die ligging perfek.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeiedag Coenie,
Baie dankie vir die terugvoer wat jy gelos het. Ons is baie bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het.
Ons is ook bly jy het die ligging van die hotel geniet.
Hoop om julle binnekort weer by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Hotel Span
Marianna B - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeiedag Marianna,
Baie dankie vir jou aanbeveling.
Ons is so bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Adele C - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastiese uitsig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Adele
Dankie vir die terugvoer na jul verbly by ons.
Ons is bly om te hoor julle het jul tyd by ons geniet.
Ons hoop om julle weer een van die dae by ons te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Heila C - Des 2018
Gemiddeld
We were greeted by friendly staff. Rooms were spotless. Had a goodnight's rest and next morning a lovely breakfast.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good morning Heila,
Thank you for your review. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and found the hotel staff to be so friendly and the rooms to be so clean.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Beyers H - Nov 2018
Gemiddeld
Ongelooflike ligging en waarde vir geld!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Beyers,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Ons is baie bly om te hoor jul het die tydjie by ons geniet.
Baie dankie ook vir die wonderlike woorde oor ons personeel. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Henning H - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekende ligging, net jammer dat die historiese waarde van die ou gebou nie goed restoureer is nie.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Thea,
Baie dankie vir jou boodskap en terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor jul het jul verblyf by ons geniet.
Ons hotel is gerestoureer met n argitek in konsultasie, om seker te maak ons behou die historiese waarde en integriteit van die gebou.
Ons het ook onlangs die seep en sjampoe in die kamers verminder, sodat daar minder vermorsing is, maar ons moedig altyd gaste aan om vir ekstra geriewe te vra gedurende hul verblyf.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te kan verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Willie D - Okt 2018
Gemiddeld
Wow wat 'n ervaring.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Willie,
Baie dankie vir jou wonderlike woorde, ons is so vreeslik bly dat jy jou tydjie by ons geniet het. Ek is so bly jy kon walvisse kyk net voor die hotel, dit is een van die ongelooflikste ervarings. Ons hoop ons kan jou binnekort weer terug verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Morne M - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens met skoon, gemaklike geriewe en smaaklike kos.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Morne,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien altyd uit daarna om van ons gaste te hoor nadat hulle by ons gebly het.
Ons is baie bly julle het julle tyd by ons geniet, en sien uit daarna om julle terug by die hotel te verwelkom.
Lekker dag verder.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Hennie M - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Hennie
Dankie vir jou terugvoer - ons is so bly om te hoor julle het so lekker by ons gebly, en dat julle die personeel so vriendelik gevind het.
Ons hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Carli B - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en veilig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Carli
Dankie vir jou terugvoer na jou verblyf by ons.
Ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet, en ons hoop om jou weer binnekort by die Hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Jacques B - Mrt 2018
Gemiddeld
Puik diens, puik ontbyt, super skoon en netjies.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Jacques,
Baie dankie dat jy gekies het om by die Windsor Hotel onlangs te bly.
Ons is verheug om te hoor dat jy jou tydjie by ons so baie geniet het, en dat alles aan jou vereistes voldoen het.
Ons hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom!
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Gerda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeiedag Gerda,
Baie dankie dat julle die Windsor Hotel gekies het vir jul onlangse verblyf. Ons is so bly dat julle lekker gebly het, en dat julle ons personeel so vriendelik en sigbaar gevind het.
Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by die Windsor Hotel.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Mariska M - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekke.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie Middag Mariska,
Baie baie dankie dat jy onlangs die Windsor Hotel gekies het vir verblyf. Ons is baie bly dat julle n lekker tydjie by ons gehad het. Baie dankie vir die mooi komplimente - ons is so bly dat die kamers goed ingerig is vir kinders en dat dit maklik en gerieflik was vir jul vakansie.
Ons hoop om julle binnekort weer by die Windsor Hotel te verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Andre M - Des 2017
Gemiddeld
Heerlik, gasvrye personeel.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Andre,
Baie dankie jy onlangs die Windsor gekies het vir jou verblyf. Ons is so bly dat julle 'n goeie ervaring by ons gehad het, en dat julle gevind het dat die hotel goed gelee is. Ons is ook bly dat julle interaksies met ons personeel so goed gegaan het, en dat julle gevind het dit is goeie waarde vir geld. Ons hoop om jou binnekort weer terug by die Windsor Hotel Hermanus te verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Marutsca H - Des 2017
Gemiddeld
Average, but expensive.
Lees meerWindsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Marutsca,
Thank you for your review - we always look forward to hearing from our guests when they have checked out.
The Room you originally booked through TravelGround was actually an Annexure Budget/Economy Room. This is our entry level rooms, and more suited towards budget-sensitive guests, or guests who are out and about all day, which is why we have named the rooms the 'Annexure Budget Rooms'. These rooms are however bigger than the rooms within the hotel. That being said, I am delighted that you managed to upgrade your room to a Sea Facing Room, as this is really a great experience. I have double checked the images attached to the Annexure Budget Rooms on TravelGround, and the correct images are showing, which show no view, and with yellow curtains and white bedding. With regard to your comment about the hotel being old and dated and in need of an upgrade, we have made great strides in this in the last year. We have not only renovated 60% of our guest bedrooms, but we have done renovations on our dining room, put in floor to ceiling windows in the Reception and Lobby area, built a new laundry facility on site, completely renovated our Ladies and Gents bathrooms and refurbished our main staircase in the hotel. 2018 will see us completing our guest bedrooms and doing various other things around the hotel. We are trying to retain our culture and heritage, but at the same time being sensitive to the history of the building, the age of the building and of course our guests who are in and out the hotel at all times.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Helena L - Okt 2017
Gemiddeld
Gasvry. Heerlike see-uitsig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie Middag Helena
Baie dankie vir jou boodskap, ons is so bly dat jy jou tydjie by ons geniet het.
Dankie vir jou pragtige woorde oor ons personneel, hulle bly een van ons top bates en ook die rede hoekom ons so baie gaste het wat gereeld terug keer na ons toe. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle weer by ons sal bly, en hoop dat ons julle binnekort weer terug kan verwelkom.
Ons hoop julle het n lekker dag verder.
Groete, Madeleine
Namens die Windsor Span
Fred B - Okt 2017
Gemiddeld
Foto of hotel was just fine, but in reality the hotel looks a bit run down.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good afternoon Fred
Thank you for your review. We appreciate getting any feedback from our guests once they have stayed.
We appreciate your comment, and would like to let you know that we are currently in the middle of an extensive renovation at the hotel. We have recently finished renovating our top floor bedrooms completely, and our bottom floor was completed earlier this year in May. The remaining first floor, where you stayed will be renovated between January and August 2018. At the moment, we have various other projects on the go, which include: brand new ladies and gents bathrooms in the public areas, a brand new laundry facility, revamped and refurbished dining room (current) and we are at the moment busy installing floor to ceiling sliding doors in our reception and ground floor lounges.
We do hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon, so that you may experience these changes for yourself.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Hotel
Ferdie A - Okt 2017
Gemiddeld
Dolfyne en walvisse uit die bed ongelooflik.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie more Ferdie,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou verblyf. Ons is baie bly om te hoor dat jy dit geniet het by ons, en veral dat jy walvisse en dolfyne kon sien, en dat jy die pragtige see uitsig kon geniet. Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te kan verwelkom.
Baie groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Lexcy P - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig en waarde vir jou geld.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie Middag Lexcy
Baie dankie vir die lieflike woorde wat jy vir ons gelos het.
Ons is bly jy het die Windsor Hotel Hermanus gekies as jou keuse van verblyf, en ons is ook bly jy het die dorp soveel geniet.
Ons hoop jy kan binnekort weer n draai by ons kom maak.
Groete, Madeleine
Namens die Windsor Span
Pearl B - Sep 2017
Gemiddeld
Short en sweet.
Lees meerDiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Short and sweet.
My husband and I stayed over for one night and enjoyed a lovely breakfast at the hotel. The location is superb! If you want to explore Hermanus on foot then this hotel is perfect. The interior is very old (yet interesting when you think of the history of the building itself). Our room was sea facing with a beautiful view of the coastline. The bathroom had no shower (besides the shower head in the bath tub, perhaps the hotel should look at renovating). The television also didn't have great signal and should be checked by housekeeping before checking in guests. The chocolates and biscuits/oat bars was quite a treat on arrival. Overall it's a very nice place to be but at R950 per night there is surrounding guest houses that are more modern and which offer the same experience.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good morning Pearl
Thank you so much for your review, we appreciate any feedback we get from our guests, and we are always excited to hear how their stay was.
We are glad to hear that you enjoyed your stay, as well as the location of the hotel.
We are currently in the process of renovating the entire hotel. Our Ground Floor and Top Floor rooms have been renovated, and we will be renovating the middle floor, between May and August 2018. Thank you as well for the comment regarding the television, during the renovations we experienced some issues with our signal, and unbeknownst to us, a cable was cut which disrupted some of the signals. This is repaired now, and we have excellent tv signal reception again.
We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Kobus V - Aug 2017
Gemiddeld
Verblyf baie geniet.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeiedag Kobus,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou verblyf - ons is altyd bly om te hoor van ons gaste nadat hulle by ons gebly het, en ons hoop altyd om enige raad te gebruik wat hulle aanbied.
Ons is vreeslik bly om te hoor dat jy jou tydjie hier geniet het, en dat die hotelkamer netjies en skoon was, en dat die ontbyt smaaklik was.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te sien vir nog 'n welverdiende breuk. Ons wens jou 'n lekker dag en 'n goeie week toe.
Groete,
Madeleine namens die Windsor Span
Andries D - Aug 2017
Gemiddeld
Aangenaam en rustig!
Paul M - Jul 2017
Gemiddeld
Redelik goedkoop, maar geen inperking op kwatiteit nie en baie sentraal in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie middag Paul
Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit as ons gaste vir ons laat weet hoe hulle verbly by ons was.
Ons is vreeslik bly om te hoor dat jy dit geniet het, en dat die hotel goed gelee was en jy kon stap na die dorp - ons is baie gelukkig met hoe sentraal ons is.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel te sien vir nog n welverdiende breuk.
Ons wens jou n lekker dag en n goeie week toe.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Anneke L - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker rustig met die see in my ore!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeiedag Anneke,
Baie dankie vir jou boodskap hierbo - ons is so bly jy het lekker gebly en hoop ons kan jou binnekort terug verwelkom by ons.
Lekker dag verder!
Groete,
Madeleine namens die Windsor Hotel span
Sonja F - Jul 2017
Gemiddeld
Fantasties! Gerieflik, ouwĆŖreldse gasvryheid.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie Middag Sonja,
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel Hermanus gekies het om 'n bietjie stoom af te blaas.
Ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet. Ons is baie bly oor die wonderlike boodskap hierbo, en hoop dit beteken dat jy/julle binnekort sal terugkeer na ons toe.
Ons hoop julle het veilig terug gereis huis toe.
Ek hoop jy het 'n lekker week verder.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Jose D - Apr 2017
Gemiddeld
Dankie vir die vriendlike diens, die plek het opgradering nodig.
Lee-anne N - Apr 2017
Gemiddeld
Die hotel moet opgradeer.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie dag Lee-Anne,
Dankie dat jy gekies het om by die Windsor Hotel te bly. Ons is trots om aan te kondig dat die grondvloer se kamers en badkamers nou heeltemal oor gedoen is. Ons gaan in Mei 2017 met die tweede vloer begin en in Januarie 2018 met die eerste vloer. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom om een van ons nuwe kamers te ervaar!
Groete,
Die Windsor Span
Pieter J - Mrt 2017
Gemiddeld
Uitstekende uitsig en goeie diens.
Estelle D - Feb 2017
Gemiddeld
Gerieflik met fantastiese uitsigte.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Goeie Dag Estelle,
Baie dankie dat u by die Windsor Hotel & Self Catering Apartments gebly het tydens u besoek aan Hermanus.
Ons is baie bly om te hoor julle het julle tydjie hier by ons geniet en ons se ook baie dankie vir die terugvoering rakende die badkamers.
Die Windsor Hotel het in die begin van hierdie jaar begin met die opgradering van ons kamers en badkamers. Teen die einde van die jaar gaan ons pragtige nuwe kamers he en kan nie wag om julle terug te verwelcome sodat julle die nuwe kamers self kan geniet nie.
Vriendelike Groete,
Johanri Meyer
Marketing
Windsor Hotel
Sylvia W - Jan 2017
Gemiddeld
Lovely views and scrumptious breakfast with friendly faces.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Good Day Sylvia,
Thank you for choosing to stay at The Windsor Hotel & Self Catering Apartments during your visit to Hermanus.
The Hotel is currently undergoing upgrades and renovations to our rooms. On the list of renovations is to improve the bathrooms and the look of the rooms to make it more functional and modern.
We also thank you for the wonderful feedback you have given us regarding your stay and we hope to welcome you back very soon.
Kind Regards,
Johanri Meyer
Windsor Hotel
Yvonne D - Des 2016
Gemiddeld
Fantastiese ligging en die mooiste uitsig!
Fransie B - Sep 2016
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs met die mooiste see-uitsig!
Ronald K - Jul 2016
Gemiddeld
Sal definitief weer gaan!
Gerhard K - Jul 2016
Gemiddeld
Baie goeie ligging.
Anna N - Jul 2016
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Jan V - Jul 2016
Gemiddeld
Oud, skoon en netjies.
Hanneke L - Jul 2016
Gemiddeld
Die ligging is wonderlik en ons het lekker gebly. Die "welcome' drinks was 'n oulike idee en die ontbyt fantasties!
Lynette D - Mei 2016
Gemiddeld
Asemrowend!
DiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was amazing!
Beautiful views. Clean. Very well situated. Delicious food and stunning and friendly chef. Real value for money. Thank you, you guys rock!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jerome P - Mei 2016
Gemiddeld
Baie basies. Kamers baie klein.
Corne G - Mei 2016
Gemiddeld
Pragtige uitsig! Maar kamers kort verseker 'n opknap.
Ken R - Apr 2016
Gemiddeld
A room with an unsurpassed view!
Riana C - Apr 2016
Gemiddeld
Ideaal geleƫ met beeldskone uitsig en die see se klank wat 'n mens so kalm en rustig maak.
Sakkie C - Jan 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig.
Christine V - Jan 2016
Gemiddeld
Baie lekker.
Terence L - Okt 2015
Gemiddeld
Good service, good breakfast.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dear Mr Le Brasse,
Thank you for taking the time to write your wonderful review. We are thrilled to see you enjoyed your experience with us and hope to welcome you back soon!
Kind regards,
Madelein Marais
Malcolm H - Aug 2015
Gemiddeld
'n Heerlike ervaring!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Geagte Malcolm,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering deur te stuur. Ons is so bly dat u so 'n goeie ondervinding by ons gehad het en sien uit om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Charles K - Aug 2015
Gemiddeld
Hotel is goed geleƫ met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Beste Charles,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering deur te stuur. Ons is so bly om te sien dat u die verblyf geniet het en hoop om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Peter W - Jun 2015
Gemiddeld
Only stayed one night, but will return next time we are in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dear Peter,
Thank you for taking the time to write your wonderful feedback. We are thrilled to see you enjoyed your experience with us and hope to welcome you back soon for a two night stay!
Kind regards,
Madelein Marais
Tracy E - Mei 2015
Gemiddeld
It was an amazing experience which you made very special.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dear Tracy,
Thank you for taking the time to write your wonderful comments. We are so pleased to see you enjoyed your experience with us and that we were able to make it extra special for you.
We look forward to welcoming you back soon in a beautiful sea-facing room!
Kind regards,
Madelein Marais
Scott M - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie lekker ligging, goeie waarde, maar ernstige opgradering nodig.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Beste Mnr en Mev Scott M,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u konstruktiewe terugvoering in verband met ons beddens en opgradering en is baie opgewonde om u te laat weet dat ons 'n opkomende opgradering het in 2016. Ons het ook van die beddens al vervang en 'n paar ander veranderinge vanaf u by ons gebly het in Maart.
Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom sodat u die veranderinge kan sien wat ons klaar toegepas het en u terugvoering daarop te kry.
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Johan S - Mrt 2015
Gemiddeld
Beveel die Windsor Hotel hoog aan!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons sulke wonderlike terugvoering aan te stuur. Ons waardeer u positiewe kommentaar en hoop om u spoedig terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Yolanda S - Mrt 2015
Gemiddeld
Die hotel is baie gerieflik geleƫ naby aan van die beste restaurante in Hermanus.
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Geagte Mev Yolanda,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering op LekkeSlaap te plaas.
Ons fokus by die Windsor Hotel is ons Gaste en kry oor die algemeen baie goeie terugvoering oor ons diens, ek is jammer dat Mev dit nie so ervaar het nie. Ek sal dit baie waardeer indien Mev vir ons meer besonderhede kan gee oor wat ons verskillend kan doen om ons diens te verbeter? Ons doen gereeld opleiding met al ons spanlede en ons Gaste se terugvoering word bespreek by die sessies.
Ons waardeer u positiewe terugvoering in verband met ons ligging en kamers.
Hoop om Mev binnekort terug te verwelkom sodat Mev ons vriendelike en hulpvaardige diens kan ervaar.
Vriendelike groete,
Madelein Marais
Karen M - Feb 2015
Gemiddeld
Wonderful to wake up to the sound of crashing waves!
Windsor Hotel Hermanus se terugvoer
Dear Mrs Karen,
Thank you so much for taking the time to write your wonderful feedback on TravelGround, we are so pleased to see you enjoyed your experience with us!
We hope to welcome you back soon.
Kind Regards,
Madelein Marais
Nelda M - Jan 2015
Gemiddeld
Dit was "okay".
Andre V - Jan 2015
Gemiddeld
Ontbyt was uitstekend, asook kamer met see-uitsig!
Sandra U - Jan 2015
Gemiddeld
Aangename verblyf en puik ontbyt.