Windsor House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Windsor House is in Tokai, Kaapstad, in die hartjie van die Constantia wynvallei. Dié area is bekend onder internasionale en plaaslike toeriste omdat dit naby 8 wynlandgoedere, fantastiese restaurante, strande, die woud en natuurlike omgewing is. Gaste kan op die perseel perdry, visvang, swem, fietsry, wynproe en bergfietsry.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat slaapplek bied aan 6 gaste. Die kamers is die Constantiaberg Suite, Garden Suite, en die Boho Suite. Al die kamers óf 'n koninggrootte-bed óf koningingrootte-bed en 'n badkamer wat óf 'n stort óf 'n bad het. Die suites het ook 'n privaat ingang.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n groot swembad, gazebo, braai-area, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek in. Windsor House bied ook geriewe vir sakereisigers. Die verblyf is 3,5 km van die Amerikaanse konsulaat.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Windsor House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Valley Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12