Windsurf Woonstel Nommer 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Windsurf Woonstel Nommer 2 is 'n gerieflike dupleks-eenheid vir tot 6 gaste, net 200 m van die strand af.

Dit bied 'n uitsig oor die see en het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die eerste 2 kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf en 'n yskas. Verder is daar 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV. DStv is beskikbaar op versoek teen ekstra koste, of hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die woonstel bied ook 'n private braai-area.

'n Enkelmotorhuis en nog toesluit-parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Skoonmaakdienste kan gereël word met die komplekspersoneel teen ’n addisionele koste.

Slaapplek

'n Bespreking by Windsurf Woonstel Nommer 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Windsurf Woonstel Nommer 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false