LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsurf Woonstel Nommer 2 | LekkeSlaap
+21

Windsurf Woonstel Nommer 2

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Windsurf Woonstel Nommer 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie P
Gesin met klein kinders

Awesome plek, sal enige tyd weer terug gaan!

Net een woord, baie lekker plek!

Lola K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lola K
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasies.

Die plekkie is besonders baie gerieflik. Eienaar is baie betrokke en opsigter is baie beleefd en bedagsaam.

Izelda F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda F
Saam met vriende

Beter as die prente, moet dit self beleef.

Eerstens, dankie Nadia dat julle ons kon akkomodeer vir nog 'n ekstra nag. Alles het seepglad verloop. Ons sal beslis weer hier wil kom bly.

Ria J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Gesin met tieners

Het dit baie geniet, mooi plek om te bly.

Baie mooi plek en naby alles. Ons het betaal vir skoon maak dienste, en daar is vir ons gesê watter dae die dame sal inkom, maar ons het haar ongelukkig nie gesien vir die tyd wat ons daar was nie.

Windsurf Woonstel Nommer 2's terugvoer

More Ria,
Beauty is gewoonlik op die boonste vlak op Vrydae- Haar dienste kan ekstra gehuur word indien sy skottelgoed of beddens ook moet opmaak. Andersins vee sy net uit en stof af. Dit is waarom huurders ook voorsien is van Chris se sellulere nommer, sodat dit met hom gereel kan word indien die behoefte aan ekstra skoonmaakdienste sou bestaan.
Groete
Nadia

Windsurf Woonstel Nommer 2
Bianca B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Fantasties, fantasties, fantasties!

Juliana M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons sal die plek hoogs aanbeveel. Is netjies skoon en als wat mens benodig is daar, die dekor in die plek is elke vrou se droom. Puik diens.

Windsurf Woonstel Nommer 2's terugvoer

Baie dankie Juliana, dis wonderlik om te weet ons gunsteling seeplekkie word waardeer en raakgesien.
Kom gerus weer.
Groete,
Nadia

Windsurf Woonstel Nommer 2
Charlotte O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte O

Dit was ongelooflik gewees!

Windsurf woonstel Nommer 2 was waarde vir my geld gewees. Die opsigter was vriendelik en hulpvaardig gewees. Windsurf woonstel Nommer 2 was netjies en het alles gehad wat benodig was. Daar was genoeg ruimte gewees en die ligging was perfek gewees. Ons het veilig gevoel in die woonstel en ons voertuie was ook veilig gewees. Ek sal Windsurf woonstel Nommer 2 weer besoek en enige tyd dit aanbeveel om in te gaan bly. Baie dankie aan almal.

Windsurf Woonstel Nommer 2's terugvoer

Charlotte, baie dankie vir jou gunstige verwysing- die plekkie hou vir ons 'n besondere bekoring in- dit is met tonne sonskyn herrinnerings en liefde gemeubileer en toegerus- Ons almal benodig so nou en dan 'n dosis Vitamien See !
Groete
Nadia

Windsurf Woonstel Nommer 2
Antonette M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette M
Gesin met tieners

Absoluut heerlik.

Mooiste see-uitsig, sonsopkoms, rotse! Loopafstand vanaf Margate, Uvongo en winkels (wel stywe opdraande wat jou beentjies laat bewe maar beslis die moeite werd) was voorwaar die lekkerste verblyf. Niks kom kort nie. Windsurf Woonstel Nommer 2 is s volledig toegerus met die mooiste, beste goed, alles en nog meer wat jy benodig is daar. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

Windsurf Woonstel Nommer 2's terugvoer

Baie dankie vir jul gunstige verwysing, die plekkie is met baie liefde en tonne sonskyn herinnerings gemeubileer en toegerus.

Windsurf Woonstel Nommer 2
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collis-straat 19, Windsurf 2, Manaba Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANdNq2IlUZkziszer8NTZ0zHl05zEQHswDWs051GOpkllSJPgLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 19 Collis Street Windsurf 2 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.852136443375 30.38351063183
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!