Wine Cottage By The Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 50 % af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Wine Cottage By The Sea is op die pragtige, eksklusiewe Bel'Aire Wynlandgoed in Somerset-Wes geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is. Hierdie sekuriteitslandgoed word omring deur groot tuine en wye, oop ruimtes. Dit is sowat 15 min. se ry van die Strand, 3 gholfbane, talle winkels en restaurante af en bied maklike toegang tot die Wynlande.

Dié oopplan-ateljeekothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank of 'n dubbelslaapbank, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en ingeboude kaste, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatkooktoestel, 'n kroegyskassie en 'n filterkoffiemasjien. Daar is ook 'n braai. Gaste wat 30 dae of langer bly, sal ’n tweede yskas hê en ’n wasmasjien-tuimeldroër sal geïnstalleer word. Gaste maak gebruik van hul eie privaat ingang, asook 'n tuin en 'n al fresco-eetarea met 'n uitsig oor die see. Die kothuis is privaat, maar die gashere bly in die huis bo die eenheid en is beskikbaar om raad en wenke oor die area te gee. 'n Motor word aanbeveel as jy die area wil verken en veilige parkeerplek word voorsien.

Die sekuriteitslandgoed is naby winkels, restaurante en sowat 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en 40 min. van Kaapstad se stadskern af. Aangesien hierdie 'n sekuriteitslandgoed is, sal jy jou ID moet toon om 'n toegangskaart te kry.

Slaapplek

'n Bespreking by Wine Cottage By The Sea sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wine Cottage By The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R800 per nag (plek vir 3)

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jun 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za