Winston Beach House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Rayno G - Feb 2024
Algehele gradering
Beste ligging en verblyf in Hentiesbaai!
Christa V - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike huis! Alles wat jy kan nodig hê is beskikbaar in die huis.
Reynell V - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing!
Rayno G - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plek en ligging. Ons het 'n great tyd gehad en kom definitief volgende jaar weer.
Winston Beach House se terugvoer
Baie dankie Ryno. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Werner
Twiggy B - Mei 2022
Algehele gradering
Beste host (Nellie) lekkerste huis om in te bly in Henties.
Noelle P - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het my man se 30ste verjaarsdag gaan vier saam met familie.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bamboesstraat 434, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom