Berea West Akkommodasie by Winston House | LekkeSlaap
+23

Winston House

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winstonweg 13, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Winston House bied verblyf in sentraal Westville, Durban. Die gastehuis is naby die Westville Country Club, Westville Mall, restaurante, Planet Fitness, Virgin Active en ander geriewe binne 'n 4 km-radius.

Die verblyf by Winston House bestaan uit 3 gastekamers en 'n gesinseenheid. Elke gastekamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, geriewe om etes voor te berei en 'n TV met DStv.

Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toegeruste kombuis en 'n TV met DStv.

Ontbyt is slegs op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het ook gratis WiFi, braaigeriewe, aandete op versoek en veilige parkeerplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste kan versoek om die braai-area privaat te gebruik.

Winston House is 12 km vanaf die Durban ICC, 13 km vanaf Marine Parade en South Beach, 14 km vanaf uShaka Marine World en die hawe, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Winston House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Winstonweg 13, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Winston House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winstonweg 13, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATxUHvR0CSt3UOZ2fGeZ4Jx2Vv87AFgXD1BSd9gOzYouvh55QtA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 13 Winston Road Westville 3629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.837194989985 30.93044007291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za