Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winterhoek Farm Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Winterhoek Farm Accommodation
Netheid
3.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met vriende

Ongelooflike ligging tussen die berge.

Ongelooflike ligging tussen die berge. Hier kan mens asemhaal. Die uitsig is asemrowend. Daar is damme om te swem en baie plek om te stap. Ons honde was in die hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Louise, ons is bly jy het jou tyd op Winterhoek plaas geniet. Dankie vir jou resensie. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Winterhoek Farm Accommodation
Jurgen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen M
Gesin met tieners

We thoroughly enjoyed our stay.

The surrounding mountains provide a fabulous backdrop to the farm. We were basically braaing every evening. There is a superb braai place on the stoep although I think the owner should invest in a good outside table. There are lots of things to do around Tulbagh. Ziplining in Ceres, wine and olive tasting in Tulbagh and Riebeek Kasteel. There are also mountain biking trails and hiking trails around Tulbagh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Jurgen, we're happy you enjoyed your stay on Winterhoek farm. The old 70's veranda wire table does need a little renovation. Thanks for your review, we look forward to having you back.

Winterhoek Farm Accommodation
Chrsna L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrsna L
Saam met vriende

Het heerlik gerus en gekuier.

Ons het heerlik gekuier en kon ook gaste uitnooi vir 'n braai. Die ruimte van die vertrekke in die huis en die natuurskoon is goed vir die gees. Kuier op die stoep is die beste. Dit is warm in die somer, maar goeie waaiers en muskietnette sorg vir gemak. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Chrisna, dankie vir jou positiewe resensie. Ons is bly julle het Winterhoek plaas en omgewing benut en geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te sien.

Winterhoek Farm Accommodation
Liezl H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met vriende

Great getaway from city life.

Beautiful area where you are surrounded by mountains. The view is amazing and we enjoyed the outside braai and cosy indoor fireplace on the cold winter nights. Exactly what we were looking for to get away from it all. Peter was of great assistance and suggested things to do which was an additional plus for a non local. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Liezl.
Thanks for you positive review, much appreciated. We look forward to having you back soon.

Winterhoek Farm Accommodation
Greg M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg M
Gesin met tieners

Short stay.

Only stayed overnight, but was happy with the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Greg, thanks for your review. Hopefully, you can stay longer next time.

Winterhoek Farm Accommodation
Deone L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Deone L
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige naweek. Met die mooiste natuur.

Groot, ruim huis. Pragtige plaas wat baie rustigheid bied. Lekker kuierstoep met 'n asemrowende uitsig. Heerlike kaggel vir die koue wintersaande. Baie spasie vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Deone, dankie vir jou resensie. Bly om te hoor jul het Winterhoek geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Winterhoek Farm Accommodation
Raoul R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raoul R
Gesin met klein kinders

Langnaweek wegbreek na Tulbagh-wynroetes.

Het die afgelope langnaweek Winterhoek geboek, die huis is netjies toegerus met dubbelyskaste wat n plus is vir groep mense of gesin. Die huis het 'n beautiful agterstoep met uitsigte teen die berge en die Tulbagh-kom. Die eienaar het spoedig kontak gemaak met maklike instruksies en wenke vir nabygeleë aktiwiteite. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Raoul, ek is bly Jul het Jul tyd op Winterhoek plaas, Tulbagh geniet. Dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om Jul weer te sien.

Winterhoek Farm Accommodation
Greg M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg M
Saam met vriende

Farm life at its best.

Great location and view. The perfect place for a peaceful city escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Greg, thanks for your positive review, it is much appreciated. We hope to see you back soon.

Winterhoek Farm Accommodation
Monika W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monika W
Gesin met klein kinders

Lovely surroundings. Very peaceful. Beautiful views.

We had a wonderful weekend. The views are beautiful. Dam is lovely to swim in. Nice walks. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Monika, so glad you enjoyed Winterhoek Farm home. Welcome any time as the seasons change.

Winterhoek Farm Accommodation
Elizabeth S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig en heerlike plek van rus.

Die plaas is ongelooflik mooi met 'n panoramiese uitsig van die pragtige Winterhoek- en Tulbaghberge. Die stoep-area is heerlik gesellig met 'n groot grasperk en hoë bome. Hierdie area word daagliks netjies skoongemaak. Die vertrekke is heerlik ruim met baie pakplek en groot vensters om die uitsig te geniet. Daar is genoeg slaapplek vir 10 mense met 'n ruim plaaskombuis waar almal saam kan help om kos voor te berei. Die huis het 'n 'tradisionele, outydse' gevoel en veral die sitkamer met die kaggel was vir ons tydens ons koue winter-verblyf baie lekker. Nie genoem in die beskrywing nie, is daar ook 'n groot wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n 'jungle gym' met 2 swaaie vir die kinders. Vir ons wat van die stad af gekom het om te kom 'afskakel' saam met ons vriende en ons kinders, was die rustigheid en eenvoud van hierdie verblyf vir ons uit die boonste rakke. Ons kom beslis volgende jaar weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Elizabeth, ek is baie bly dat jul Winterhoek plaas en Tulbagh geniet het.

Winterhoek Farm Accommodation
Tania S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Dit was nou die wegbreek wat ons siel nodig gehad het.

Pragtige ligging met 'n groot plaashuis. Peter was baie vriendelik en het gesorg dat ons vinnig tuis voel. Selfsorg met die basics, alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike naweek weg. Hoogtepunt was die lekker braai/firepit op die stoep en kaggelvuur in die sitkamer. Tulbagh het soveel om te bied, ons sal volgende keer wil langer bly op Winterhoek plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Hi Tania, ek's bly jul het die tyd geniet op Winterhoek plaas en Tulbagh. Sien uit na jul volgende besoek.

Winterhoek Farm Accommodation
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gwen D
Saam met vriende

Beautiful setting.

We understand that it is an old farmhouse. however it definitely needs some maintenance. Two toilets both leaking badly, windows cannot shut properly, broken tiles throughout, crockery and cutlery not clean. Fridge and freezers needed defrosting and were also not clean. Quite disappointing in a stunning setting with awesome views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie F
Saam met vriende

Baie ontevrede met die huis se toestand.

Ongenooide besoekers het ons onveilig laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickert W
Saam met vriende

Pragtige verblyf.

Ons het 'n baie lekker aand gehad by Winterhoek. Die huis was mooi skoon en goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons bly jul het dit geniet en sien uit na jul terugkeer.

Winterhoek Farm Accommodation
Flip B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Flip B
Gesin met klein kinders

My gesin se teenwoordig het dit lekker gemaak.

Huis was vol stof, spinnerakke en blare. Net vier handdoek is vir 8 persone voorsien. Een bed was nie oopgemaak nie. Water op vloer van kombuis weens lekkasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene M
Saam met vriende

Ons het dit geniet, baie lekker plek, sal weer kom.

Die plek sal ek aan ander mense aanbeveel, goeie diens en was 'n lekker wegbreek-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Bly julle het 'n goeie tyd gehad. Hoop om julle weer te sien.

Winterhoek Farm Accommodation
Veandre A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veandre A
Saam met vriende

Ongelooflike mooi uitsig!

Pragtige stil area. Genoeg speelplek vir kinders en genoeg slaapplek vir 10 mense. Die badkamers moet opgegradeer word. Perfekte plekkie om net weg te kom van die besige stadslewe. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winterhoek Farm Accommodation se terugvoer

Dankie vir die kuier. Hoop om julle weer te sien.

Winterhoek Farm Accommodation
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Y6T9xV0jhSsMajcD8VPmpWWOeT2AiELqo5kpnihRZ1MiNKMwI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 13:00 -33.203748834037 19.138103086586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem