Swellendam Akkommodasie by Winterson en Somerkoelte | LekkeSlaap
+22

Winterson en Somerkoelte

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 137, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Winterson en Somerkoelte is in Swellendam geleë en bied selfsorg-eenhede vir 1 tot 3 gaste per eenheid.Dit is geskik vir toeriste sowel as sakereisigers en is maklik toeganklik vanaf die hoofstraat.

Gaste het 'n keuse tussen 4 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens en het privaat badkamers met storte. Elke eenheid beskik oor 'n TV met plaaslike kanale, 'n paneelverwarmer, waaier, koffiemaakgeriewe, yskassie en 'n mikrogolfoond. Sekere eenhede het ook kookgeriewe en opwasbakke. Gaste kan buite ontspan in die privaat sitarea, waar daar ook braaigeriewe beskikbaar is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Winterson en Somerkoelte het 'n lieflike tuin met 'n swembad en veilige parkeerplek van die straat af. Die erf is volledig omhein en het 'n elektroniese motorhek.

Die eenhede is lekker naby verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Winterson en Somerkoelte
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Voortrekstraat 137, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winterson en Somerkoelte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 137, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9jIGHMX4Zpm1di8Hm3MWGulUN3zE1DKSWkqBU55RB1O2mcpYPv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 137 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.026362 20.434569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za