Winterton Akkommodasie by Winterton Country Lodge @ Rose Cottage | LekkeSlaap
+74

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tjilp. Dis naby berg-oorde met staproetes, perdry, gholf, kuns en handwerk, restaurante en koffiewinkels. Die bekende Drakensberg Seunskoor en Spionkop Wildreservaat is ook om die draai. Ervaar hierdie Wêrelderfenisgebied in die hartjie van die Drakensberge.

10 Suites is beskikbaar by Winterton Country Lodge.

'n Heerlike plaasontbyt en -aandete word op versoek in ons bekoorlike eetkamer bedien met 'n knetterende kaggelvuur, of op die grasdakstoep met 'n luisterryke uitsig op die Drakensberge. Slyp jou kunsvlieghengel- en kano-vaardighede op die dam, koel af in die swembad of ontspan in die lieflike tuin. Braaigeriewe, 'n yskas, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en DStv is beskikbaar in al die kamers, die sitkamer en in die gesellige kroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Winterton Country Lodge @ Rose Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzJmYWViLTQ1MWMtNDljMC05MmQ5LWZlNjY2M2Y2ZjJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 R600 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.795011005071 29.534795801258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za