Winterton Akkommodasie by Winterton Country Lodge @ Rose Cottage | LekkeSlaap
+74

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mark M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Cool in the country.

Great stay, quiet and tranquil, value for money.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Thank you so much for this lovely positive review.
This means a lot to us and our future guests and we appreciate you spending some time to do this fresh and uplifting words.
Take care and please visit again.

Warm regards
WCL team with
Julita & Schalk

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Anneline B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, maar baie duur.

Die verblyf is baie netjies en die diens is goed, maar ek beveel mense aan om by ander plekke in die omgewing te gaan vir etes, dit is baie duur en nie waarde vir geld nie.

Robert V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met vriende

Asemrowende plek en wonderlike eienaars.

Lekker plek om te ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place and amazing owners.

Great place to relax and chill.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dominique W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker , al was dit net vir 2 nagte.

Verblyf was heel lekker. Die Bungalow was heel goed toegerus en heel snoesig. Daar was probleem met warm water, maar het oorleef vir 2 nagte. En dit is so gerapporteer.

Giesela M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giesela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We loved our stay at Winterton Country Lodge. Our stay was comfortable. The rooms are airy and roomy and spotlessly clean. We can recommend the lodge to any one who is looking for comfort, safety and peace. Thank you.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Thank you, Giesela, We appreciate your appreciation and your awesome review you have added to our page! It is truly heartwarming to see guests leave W C L @ RoseCottage happy with a warm smile. This is our goal to add a smile to every friendly face visiting our little paradise!

Please visit again, take good care.

Warmest regards,
Julita and team

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Dion J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion J
Gesin met tieners

So tuis soos by jou eie huis. Awesome.

Die atmosfeer is ongelooflik. Ons het goed uitgerus in hoë standaard akkommodasie. Kyk egter na die teëls in die badkamer.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Beste Dion,

Baie dankie vir jul positiewe mening! Ons is baie bly julle kon gemaklik en rustig voel en ons paradysie geniet. Ons wil julle ook bedank vir inligting aangaande teëls in badkamer - ons sal aandag skenk daaraan. Jammer indien dit van enige ongerief was.

Ons hoop om julle sommer gou weer te kan akkommodeer! Veilig bly en mooi loop.

Groete van ons almal by WCL@RoseCottage,
Julita en personeel

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Scott P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott P
Enkelreisiger

Wonderlik, fantasties.

Baie goeie mense en baie gasvry en doen vreeslik moeite met alles. Hoogs aanbeveel.

Charles N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fees.

Soveel gasvryheid en omgee.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en toekennings. Wat 'n genot om sulke vriendelik edankbare mense te akkommodeer. Dis gaste soos julle wat vir ons motiveer tot groot hoogtes. Komkuier asb. weer en soveel seeninge vir jul toegewens vir die nuwe jaar.

Vriendelike groete van ons almal by Winterton Country Lodge @ Rose Cottage

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Wenny F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wenny F

Disappointing.

We booked accommodation for 4 adults but the room was meant for 2 adults and 2 children. Adults over the age of 30 do not want to sleep of bunk beds (one on top of the other). Both adults woke up with sore backs. Very disappointing, especially for the price.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Thank you for your visit and for making time to write this review for us. We apologize for any inconvenience regarding the booking you have made. We want to invite all intentional guests to please make sure which room you are booking and read the bed arrangements thoroughly, to prevent disappointment like yours. We are also open to any suggestions or requests when not happy with the specific room you have been allocated. If we have more rooms available you are always welcome to change!
We aim to have happy guests leaving us at WCL@RoseCottage. Please tell us as soon as possible when unhappy/.

We wish you all the best!

Warm regards
WCL staff

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Fred B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie nice!

Uiters vriendelike ontvangs en baie behulpsaam, plek baie netjies, skoon en pragtige omgwewing.

Dawie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Na 5 dae van heerlike ontspan by Fernwood Lodge, het ons besluit om nog twee dae aan te bly en by Winterton Country Lodge te oornag vir nog twee aande. Sommer met die intrapslag was ons teleurgesteld. Lekker swembad weer, maar "handymanne" hang rondom swembad rond op 'n Vrydag middag? Die aand was daar 'n funksie en laaste gaste het sowat 11 uur gegaan, dit was nie te steurend nie, maar toe begin die lawaai. Gaste kuier en lawaai, die ontvangs se musiek blêr, TV's blêr ... teen 00.30 het dit gestop. Ek het 'n paar keer deur die ontvangs gaan stap ... alles oop, rekenaars aan, musiek wat bulder. En om alles te kroon, toe begin die staf op mekaar skreeu in die hoofgebou. Ek weet nie hoe laat dit was nie, maar na feitlik geen slaap, word ons wakker geruk met die staf wat tekere gaan. My klagtes het maar op dowe ore geval. Ek dink dit is die swakste gastehuis waarin ek nog gebly het.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Goeiedag Mnr de Beer,

Graag bedank ons u vir die moeite en tyd wat u afgestaan het om vir ons hierdie resensie te doen, ons waardeer elkeen se siening en ervaring na hul verblyf te WCL@RoseCottage.

Ons is egter baie jammer oor u negatiewe ervaring en vra nederig onverskoning as dit nie aan u vereistes en wense voldoen het nie.
Ons hou gereeld funksies te WCL@RoseCottage, en probeer altyd soveel moontlik almal tegemoet te kom. Dit gebeur egter ook dat daar sommige tye dinge gebeur wat nie altyd beheerbaar is nie soos alles in die lewe, ons vra onverskoning vir die ongerief wat jul as gevolg daarvan moes verduur.

Ons is ook verplig om as 'n besige publieke gastehuis, gereeld verbeterings en opgradering te doen aan ons eiendom, en die spesifieke taak moes voltooi wees teen 'n sekere datum. Weereens wil ons u herinner aan u regte as besoeker en betalende gas om dadelik die personeel te versoek om na u klagte of wense om te sien, soos verlang. Jammer ons het nie kennis gedra van u wense nie.

Ons wens u graag 'n baie geseënde Kersfees en vele voorspoed vir 2018 toe!

Vriendelike wense!

Julita en WCL@RoseCottage personeel

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Gerda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die natuur!

Dis 'n pragtige plek, waar jy weer tot jou sinne kan kom na die gejaag van die stad.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Ons waardeer jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf en dit nogals so mooi! Jul is altyd welkom , kom asb gou weer.
Goed gaan en reis veilig waarheen ooka.

Groete,
WCL@RoseCottage personeel

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Wilna J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Baie vriendelik en hulpvaardig, sal die gastehuis ten alle tye aanbeveel.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Wilna, vir die pragtige resensie, waardeer die tyd wat jy spandeer het om jou ervaring te deel. Was so aangenaam om jul te akkommodeer kom gerus weer. Dis julle aangename mense wat dit so maklik maak om gasvry te wees. Alles van die beste vir jul tot ons weer onrmoet!
Vriendelike groete
WCL personeel

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Koos S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: Lekker! En romanties!

Een woord: Lekker! Uitstekende diens en die vriendelikheid en behulpsaamheid het ons meer as welkom laat voel! Hierdie is 'n "moet oorslaap"-bestemming met die pragtige natuur wat jou omring en die rustigheid van water wat jou laat ontspan.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou verfrissende opmerkings! So lekker vir ons om gelukkige gaste te groet en terug te verwelkom.
Kom asb gou gou weer.
Als wat mooi is.

Groetnis
WCL personeel

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Charle F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onmiddellijk in vakantie stemming.

Goed verzorgd ontbijt en vriendelijk onthaal, rustige sfeer en mooi verblijf.

Anasha F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis ver van die huis af.

Baie lekker plekkie met wonderlike mense. Baie dankie vir die lekker breakfast!

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Anasha! Dit was so aangenaam om jul te huisves, baie vriendelik en dankbaar vir alles wat ons bied! Kom gerus weer!
Groete van die WCL personeel.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
John T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Enkelreisiger

Netjies en baie rustig.

Ek was vir werk in Winterton en het net 1 nag oornag. Dit wat ek ervaar het was aangenaam. My enigste negatief was dat daar nie 'n nabygeleë eetplek was vir aandete nie. Die omgewing is vir my onbekend en om in die aand na 'n eetplek te soek in die onbekende, selfs met 'n padkaart is 'n bietjie moeilik. Ek is egter bewus dat my verblyf net B&B was. Die negatiewe kommentaar is dus nie teen my verblyf plek gemik nie, maar meer in die algemeen.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer John! Ons bied soms aandete aan indien daar genoeg navraag is, anders verwys ons na die naaste eetplek, wat ongeveer 2km of ander effe verder vanaf ons is. Ons klein plekkies het nogals 'n probleem met uit eet fasiliteite gedurende die aand, en vra onverskoning vir enige ongerief daar deur veroorsaak. Volgende keer maak ons 'n beter plan!
Groete
WCL@RoseCottage Bestuur!

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Nicolene B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en baie gasvry.

My man en skoonpa het aan 'n bergfiets wedren deelgeneem net 'n entjie van Winterton Country Lodge af. Jualita was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Sy het gesorg dat almal baie vroeg in die oggend 'n heerlike ontbyt geniet het. Sy het ook vir ons op versoek die smaaklikste aandetes voorberei. Ons het vreeslik lekker gebly, sal verseker weer by hulle bespreek.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Ons waardeer jou vriendelike en positiewe terugvoer Nicolene, baie dankie!
Dit was net 'n plesier om jul tuis te laat voel!
Enige tyd is jul weer welkom!! Sterkte vir die fietryers vir November!
Groete Julita

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Lisa J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J

Oornagverblyf en wou nie volgende dag vertrek nie.

Ek sou graag langer wou bly in die rustige plek met uitstekende verblyf. 'n Fantastiese plek met net een woord wat verblyf kan beskryf as "awesome". Die personeel was baie vriendelik met fantastiese diens. Ek sal die verblyf vir enige iemand met 'n geruste hart aanbeveel.

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Lisa vir jou positiewe terugvoering! Ons is so bly julle het dit geniet!

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzJmYWViLTQ1MWMtNDljMC05MmQ5LWZlNjY2M2Y2ZjJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 R600 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.795011005071 29.534795801258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za