Winton Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.

Dié gastehuis beskik oor 4 losstaande huise wat beskikbaar is vir selfsorg of met ontbyt en aandete ingesluit. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige vakansie, oornagverblyf of vir sakereisigers.

Die Winkel- en Gastehuis-eenhede is op dieselfde perseel geleë en die Woonhuis- en Ou Huis-eenhede is op 'n aparte perseel oorkant die pad geleë. Gaste is welkom om maaltye te bestel vanaf die gastehuis en braai-areas is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit natuurreservate, wildsplase en gholfklubs in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Winton Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false