LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Winton Gasteplaas | LekkeSlaap
+27

Winton Gasteplaas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Winton Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Betsie M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Enkelreisiger

Rustig, stil, netjies en vriendelik

Ek en my twee Scotties het vreeslik lekker gebly op Winton. Die huis was goed toegerus en baie netjies. Die braai-area was 'n lekker bederf en ons het vir ure gesit en ontspan voor die vuur terwyl ons luister na die naggeluide! Die sterre was ongelooflik! Koos en Susan is ook baie vriendelik en behulpsaam! Ek het my kar se ligte aan vergeet en kon glad nie eens my kar oopsluit nie, maar hulle het my vinnig gehelp. En 'n paar toertjies geleer! Ek beveel Winton beslis aan!

Fd J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fd J
Gesin met klein kinders

Baie ontspanne en 'n wonderlike uitkom uit die stad.

Het lekker gebraai en saam kinders tyd spandeer in veld.

Stephan T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste van alles.

Mens kan skaars glo wat die Van Zyls op hierdie afgeleë plek met 'n 100 jaar oue huisie reggekry het. Daar is geen pretensie van luukse nie, maar alles werk soos dit moet werk. Die buitekant lyk oorspronklik, maar binne is dit ruim en verrassend modern, met die geriewe wat 'n besoeker aan die Kalahari nodig het. Kan dit nie sterk genoeg aanbeveel nie.

Janet T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Gesin met tieners

Warm en gasvry.

Ware Khalahari-gasvryheid. Dit voel asof jy by verlangse familie kuier.

Allen R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Besigheidsreis

Alles wat 'n mens nodig het.

Mooi netjies en skoon. Alles in die huis om ook met 'n familie te reis.

Marlise B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders lekker.

Dit is 'n pragtige plek met baie gasvryheid en ook privaatheid.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aN7jxh5IpbyHLueudLr8wmgeLtG9QI60EmW03G2ttrk8cTp8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.496786160002 22.628308992056
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!