by Wisteria | LekkeSlaap
+23

Wisteria

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid. Rook word buite toegelaat.
- Gaste mag nie vuurmaak op die dek nie.
- Net gaste wat bespreek het mag op die perseel wees.
- Geen geraas ná 22:00. Indien gaste raas mag die eienaars vir gaste vra om die perseel te verlaat.
- Die woonstel is op die eerste verdieping en word via trappe bereik. Kinders moet ten alle tye onder volwasse toesig wees.
- Gaste moet ook sterk en jonk genoeg wees om die trappe na die eerste verdieping te klim.
- Gaste mag net op die geallokeerde plekke braai.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.92477309212 30.843190228036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem