Witgat Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: D1941 Road, Karibib, Wilhelmstal, Erongo
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Witgat Retreat, geleë langs die Khanrivier in die hartjie van Karibib, bied luukse akkommodasie, ideaal vir enigiemand wat 'n blaaskans van die stadsgewoel nodig het.
Die pragtige huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Alle linne word voorsien, terwyl gaste hul eie handdoeke moet saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, ideaal vir gedeelde maaltye. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste maaltye buite geniet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat oor die swembad uitkyk, of blywende herinneringe rondom die boma skep. Veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- D1941 Road, Karibib, Wilhelmstal, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: D1941 Road, Karibib, Wilhelmstal, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang