LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witgatboom Boskamp | LekkeSlaap
+39

Witgatboom Boskamp

22 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme en persoonlike ervaring.

Daar is 4 kothuise, 1 gesinseenheid, 2 houthutte en 'n lapa, gerieflik gerangskik rondom 'n reuse-boma. Daar is geplaveide paadjies wat lei na die boma. Die kamp het plek vir 12 gaste en kan bespreek word vir een groep of vir aparte groepe.

Al die eenhede is toegerus vir selfsorg.

Die volgende doendinge is beskikbaar: begeleide wildritte (dag en nag), wildlewe-fotografie, voëlkyk, boswandelinge, swem en gholf. Kinders kan die natuur in 'n veilige omgewing leer ken en word aangemoedig om deel te neem aan die wildritte en boswandelinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Witgatboom Boskamp
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Witgatboom Boskamp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNjc5ZjdjLWEyZjUtNDg2Mi1hZjY3LTkwYWNjMjM4NDg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Tobias Zyn Loop Farm 739 JR Grootvalley 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.476229 28.775967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!