LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Withuis | LekkeSlaap
+49

Withuis

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2022 tot 2 Des 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 R561 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Withuis is in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete geleë, net 8 km van die historiese Mosselbaai af en 40 km van George Lughawe af.

Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle en 'n gastekamer aangebied. Daar is 6 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste en die Withuisie het slaapplek vir 8 gaste. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Al die eenhede het hulle eie braaigeriewe.

Die Hartenbos Seafront-kompleks is 600 m van die Withuis af en spog met 'n pretpark, waterpark en mini-gholf wat ure se pret verskaf, sowel as restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 81 resensies vir Withuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Paardekraalstraat 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
R660 R561
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
R660 R561
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalstraat 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVcoUPI5tYFGgRlq8qFF9tgsdVIG78lw4sEcQbcp25mD1VHGd7i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660, nou Vanaf R561  per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.132461 22.114094
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem