Withuis
2 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref is, en daar geen ekstra koste hieraan verbonde nie. Die huis is nie omhein nie en dus moet gaste ten alle tye toesig oor hul troeteldiere hou.
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die kothuis lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornrivier Plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap