5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R332, Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witrivier Farmstay is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat werkende sitrus- en bokplaas in Cambria, 45 km vanaf Patensie, op pad na die Baviaanskloof Wildernis-area en Willowmore. Die area spog met pragtige natuurlike woude, fynbos en bosveldvallei wat uitstekende eko-ontspanningsgeleenthede aan gaste bied.
Die tweeslaapkamerkothuis is in die Loerie-Kloof aan die voet van die berg en sitrusboorde geleë en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook verskeie drinkgoed, sap, water, jogurt, kaas, bevrore geregte en seisoenale groente op 'n eerlikheidsbasis beskikbaar. Gaste is welkom om hulself te help en neer te skryf watter produkte hulle gebruik het.
Hier kan gaste voetslaan, wildkyk of net hulself verdiep in die rustigheid van die natuurlike omgewing. Vir die wat van die plaas en plaaslike besiendwaardighede wil webreek, is Witrivier selfsorg gerieflik naby verkseie buitelug-aktiwiteite en besienswaardigehde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fransa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R332, Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink Witrivier Farmstay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R332, Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang