Champagne Vallei Akkommodasie by Wits End Mountain Resort | LekkeSlaap
+79

Wits End Mountain Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Sentrale Drakensberg, Cathkin Park, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wits End Mountain Resort bied selfsorgverblyf in 9 gerieflike chalets, 'n trouvenue en 'n kapel. Dis in die Champagne-vallei in 'n Wêrelderfenisgebied-bufferzone geleë en kyk op die Drakensberg-bergreeks. Die atmosfeer is ontspanne, die chalets is ontwerp vir privaatheid en die oord is geleë in een van die gewildste toeriste-areas in die land.

Die oord bied 'n verskeidenheid chalets, wat slaapplek het vir tussen 4, 6 en 8 gaste. Daar is slaapplek vir 56 gaste in totaal. Elke chalet het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, TV met sekere DStv-kanale, waaier, verwarmer, kluis, kaggel, onderdak stoep en individuele braaigeriewe. Die chalets word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n trou- en funksie-venue en 'n aangrensende kapel wat albei sitplek het vir 150 gaste. Die oord spog met 'n groot meer met boot- en visvangaktiwiteite, asook privaat natuurroetes op 80 hektaar se ongerepte berglandskap. Geriewe sluit 2 klipswembaddens, lapa met binnenshuise speletjies- en speelarea met 'n klimraam, glyplank en 'n trampolien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Wits End Mountain Resort
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R600 Sentrale Drakensberg, Cathkin Park, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wits End Mountain Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Sentrale Drakensberg, Cathkin Park, Champagne Valley, 3331, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL7yVTJwlTYZxuvAaNchJ2nMd6wHDgPmTVZtfEQnwESv74mxJP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 R600 Central Drakensberg Cathkin Park 3331 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.026066477359 29.439421110754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za