LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wittedrift Manor House | LekkeSlaap
+63

Wittedrift Manor House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Wittedrift Manor House
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Audrey H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kunstige kuier.

Wittedrift Manor House is tjokkeblok vol kuns en oudhede en 'n lus vir die oog vir diegene wat graag markte besoek en van 'n outydse ervaring hou. Die kamers is gemaklik en daar is 'n lekker gemeenskaplike kombuis waar almal kuier en Carol, die bestuurderes, ontbyt maak. Die swembad en patio-area buite is ook heerlik na 'n lang dag se rondloop. Ons het Tulbagh geniet en hoop om meer te besoek. Carol het baie moeite gedoen om ons verblyf lekker te maak en is ook 'n handige toergids.

Wittedrift Manor House's terugvoer

Thank you for taking the time to write this review. We hope you enjoyed your time in our gorgeous valley, travel safely and all the best for 2020.
Thank you and kind regards, Carol.

Wittedrift Manor House
Antoinette V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met vriende

Hulle was gasvry en het baie lekker gebly.

Baie lekker tyd gehad en welkom gevoel.

Wittedrift Manor House's terugvoer

Thank you hope you enjoyed your time in our gorgeous valley.

Wittedrift Manor House
Henk D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful house, where one feels at home the moment one enters it.

A beautiful house, where one feels at home the moment one enters it. This only gets better meeting the hosts, who will do whatever to make your stay as nice as possible. PJ took us on his daily walk to show end tell us about the surroundings of Tulbach: a marvellous experience. He is an entertainer by heart and soul! We sort of felt like a king and queen.

Wittedrift Manor House's terugvoer

Thank you, Henk, for all your kind words - please let us know when back in our gorgeous valley we now have Tuk Tuk tours - great for visiting the wine estates.

Wittedrift Manor House
Chirna K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chirna K
Gesin met klein kinders

Lekker atmosfeer in die huis.

Huis het lekker atmosfeer en goed toegeruste kombuis. Kamer is netjies en lekker warm.

Wittedrift Manor House's terugvoer

Thank you for taking time to write this review - and hope to see you again in Tulbagh. Thank you for sending the photos looks like you had a ball in the snow. Safe travels. Thanks and kind regards Carol

Wittedrift Manor House
Callan C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callan C
Saam met vriende

Meer waarde vir geld as wat verwag is.

Foto's op die webwerf weerspieël nie die hoe mooi die binnekant is nie. Die personeel is super vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

More value for money than what was expected.

Images on website do not do proper justice to how beautiful the inside is. The staff is super friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wittedrift Manor House's terugvoer

Thank you for all your kind words.

Wittedrift Manor House
Corena V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik met kaggel en verwarmers in die ou koue pragtige huis.

Ontvangs was aanvanklik bietjie teleurstellend want ons moes wag vir die gasvrou om op te daag. Hierna was alles baie lekker. Vriendelike hulpvaardige dame. Heerlike ontbyt en 'n warm huis te midde van die koue buite. Die kaggelvuur in die sitkamer en 'n verwarmer in ons slaapkamer was heel snoesig. Die bedagsame gasvrou het ook die elektriese kombers aangeskakel terwyl ons uit was vir ete! En wat 'n pragtige dorp!

Wittedrift Manor House's terugvoer

Dear Corena,

Thank you for taking the time to write this review, huge apologies for not being there to greet you and I hope to see you again in our beautiful valley.

Kind Regards
Carol

Wittedrift Manor House
Suzette V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Saam met vriende

Hartlike ontvangs, maar vuil.

Die décor is baie interessant en Carrol se verwelkoming was hartlik. Die kamers is egter stowwerig, die wasbak in die kombuis stink en die houtmeubels skree vir 'n bietjie waks. Die algemene indruk is een van verwaarlosing (wat baie jammer is).

Wittedrift Manor House's terugvoer

Dear Suzette, firstly I apologize for responding in English and secondly, I would also like to thank you for writing this review. I value constructive criticism as it assists me with training of the staff and brings my focus to the details that need attention. I have addressed the issues with the staff and I will investigate ways to counter act the dust and high ceilings original rietdak and thatch. I hope you will visit us again, thank you and kind regards. Carol

Wittedrift Manor House
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vosstraat 5, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWe8pnNAvweM8RIIwwKfjMUQADnHiHmr2KsJgjTEyAM1cqWK8xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 5 Vos Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.28949 19.13879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!