Panorama-roete Akkommodasie by Wokini Guest House & Game Farm | LekkeSlaap
+21

Wokini Guest House & Game Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wokini Gastehuis en moderne selfsorg-chalets is op 'n klein, rustige wildplaas 10 km buite Nelspruit op die N4 na Johannesburg geleë. Daar is 'n verskeidenheid wild op die eiendom, soos njalas, koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, sebras en 'n groot verskeidenheid voëls.

Die gastehuis het 6 kamers. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorger, TV met DStv, 'n yskassie met gratis water en vrugtesap, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein werksoppervlak. Die kamers het 'n verskeidenheid tipe beddens soos koningingrootte-bed, dubbelbed of twee enkelbeddens.

Die 3 selfsorg-eenhede is modern met wonderskone uitsigte oor die wild vanaf die dek. Elke eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, oond en toebehore. Daar is 'n eetarea en leefarea met 'n TV met DStv. Die eenhede word daagliks skoongemaak. 'n Gasbraaiplek is beskikbaar op die dek asook 'n boma met hout- en gasbraaigeriewe en 'n sentrale vuurherd vir lekker aande om die vuur.

Wokini Guest House and Game Farm bied rustige verblyf met die keuse om dag-uitstappies na die besienswaardighede in die omgewing te onderneem.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Wokini Guest House & Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Wokini Guest House & Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDdjM2RkLTc3NWYtNDJhNi05MDU5LTc2OWViMmJhYmZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Portion 164 Alkmaar 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.448019343039 30.847651362419
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za