by Wolvekraal Gasteplaas | LekkeSlaap
+56

Wolvekraal Gasteplaas

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albertweg, Wolvekraal Boerdery, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Nel gesien verwelkom jou graag by Wolvekraal, 'n Karoo-gasteplaas. Wolvekraal is slegs sowat 10 minute vanaf die dorpie Prins Albert en 36 km vanaf die N1. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die plaas lei.

Ons bied verblyf in 4 selfsorgkothuise. Elke kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n toegeruste kombuis en 'n badkamer. Die kothuis het elektrisiteit en gas vir luuksheid of paraffienlampe vir eenvoud. Let asseblief daarop dat daar nie TV's, lugversorging of WiFi is nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is braaigeriewe buite en vuurmaakhout word voorsien.

Hier kan jy uitsien na die oneindige skilderdoek wat die Karoo-hemelruim bied. Gaan op 'n lang staptog en klink 'n glas op die asemrowende sonsondergang. Gaste is welkom om enige plek op die plaas van sowat 4000 ha te stap of veldritte te neem en die panoramiese uitsigte van die Karoo in te drink. Dis die ideale basis vanwaar om die omliggende omgewing waaronder Prins Albert, die Swartbergpas, Gamkaskloof, Meiringspoort en Oudtshoorn te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 180 resensies vir Wolvekraal Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Prins Albertweg, Wolvekraal Boerdery, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolvekraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albertweg, Wolvekraal Boerdery, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 Prince Albert Road Wolvekraal Boerdery 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.158685529044 21.998762190343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem