Wolverfontein Karoo Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Sep 2019 tot 27 Nov 2019.

Beskrywing

Aan die voet van die Touwsberg, aan die oewer van die Touwsrivier, lê Wolverfontein Karoo Cottages. Hierdie plaas naby aan Roete 62 is in 1890 gestig. Dié volstruispaleis is tydens die piek van die volstruisveerbedryf gebou

Zara Kothuis is 'n drieslaapkamerhuis wat in die 1930's gebou is. Dit is gemeubileer met items wat 'n tong-in-die-kies-blik op die afgelope 7 dekades bied. Zara Cottage het 'n volledige kombuis met 'n werkende Dover-stoof, 2 badkamers en baie skaduryke hoekies buite.

As jy avontuurlustig is kan jy ook in die retro-pionier D'WaenHuis gaan bly. Hierdie volledig opgeknapte plaashuis met sy hoë Oregon-houtplafonne is in 1880 gebou. D'WaenHuis is 'n eenslaapkamerskuur met 'n oopplan-kombuis en sitarea. Dit bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste, maar het ook 'n slaapbank vir 2 kinders.

Geniet die oop veld en 'n ongekende, onbelemmerde uitsig van die Melkweg vir naguile.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wolverfontein Karoo Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R433 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Sep 2019 tot 27 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za