Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwedans Guest Manor

Gastehuis
Safaritent
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Safaritent het slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tent het luukse linne, handdoeke, krag vir selfoonlaaiers, 'n haardroër, kroegyskas, eetgerei, breekware, kookware, 'n ketel en 'n broodrooster. Die privaat buitestoep het 4 seilstoele. Die ablusiegeriewe bestaan uit 'n buitestort en wasbak met warm water en 'n spoeltoilet. Die braaigeriewe is privaat en ruim en die skottelgoedopwasgeriewe buite word gedeel. Verder word 'n tweeplaatgasstoof en gasbottel voorsien. Toegang tot die safaritent word verkry deur trappe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Safaritent
Vanaf
Vanaf R920
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse tent het 'n koningingrootte-bed met luukse linne en handdoeke, 'n elektriese kombers, handdoeke, kragtoevoer vir selfoonlaaiers, 'n haardroër, spieëlkas, eetgerei, breekware, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klerekas. Daar is 'n privaat stoep met seilstoele buite die tent. Die ablusiegeriewe het 'n opelug-stort, 'n wasbak met warm water en 'n spoeltoilet. Die braaigeriewe is privaat en ruim, en daar is gemeenskaplike opwasgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solderkamer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgeenheid het 4 enkelbeddens, 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak, en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n spieëltafel en 'n haardroër. Die privaat, oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, sit- en eetkamer. Die kamer het 'n TV met 'n stroomboksie waar gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om stroomingsdienste, soos Netflix, te kyk. Daar is ook 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaat elektriese stoof met mini oond. Die sitarea is gemeubileer met 'n tafel, stoele en rusbank. Braaigeriewe is beskikbaar by die swemarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbel en-suite kamer (Iris)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n TV met 'n stroomboksie waar gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om stroomingsdienste, soos Netflix, te kyk. Daar is ook 'n kroegyskas, tee en koffie geriewe asook 'n haardroër. Die kamer het 'n private ingang en patio, tafel en stoele vir buite ontspan, of ontbyt geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaarddubbel en-suite kamer (Violet)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n en-suite badkamer met stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n TV met 'n stroomboksie waar gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om stroomingsdienste, soos Netflix, te kyk. Daar is ook 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer het 'n privaat ingang en stoep met 'n tafel en stoele vir buite ontspan, of om ontbyt te geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse en suite-dubbelkamer (Blushing Bride)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamer is onlangs opgeknap en spog met pragtige houtvloere, 'n koningingrootte-bed, en luukse linne en handdoeke. Die ruim badkamer het 'n bad en stort. Die kamer het 'n TV met 'n stroomboksie waar gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om stroomingsdienste, soos Netflix, te kyk. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, spieëltafel en 'n haardroër. Buite die kamer is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele waar ontbyt bedien kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtkothuis (Selfsorg)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Tuinkothuis het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kothuis het ook 'n spieëltafel en 'n haardroër. Die kombuis en eetarea het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof, oond, wasbak, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas. Daar is 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en 'n braai-area. Die kamer het 'n TV met 'n stroomboksie waar gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om stroomingsdienste, soos Netflix, te kyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Vir alle inkloktye na 19:00 moet 'n addisionele R100-kontantfooi met aankoms betaal word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen R250 'n dag en is slegs beskikbaar vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amy Searle-straat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5720f69532a30c09009513640d534ec5e41c36f8067b9888bb3160189baacd469ea42c3eca6e3b40c0122b122322f7a606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem