Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwekraal Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Wolwekraal Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Enette A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enette A
Gesin met klein kinders

Gemaklike halfway stop.

Goeie halfway house vir ons oppad met vakansie. Naby vriende in die omgewing en gemaklik genoeg vir wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekraal Gastehuis se terugvoer

Dankie Enette. Was lekker om jou te ontmoet en hier te hê. Mooi loop. Sophia

Wolwekraal Gastehuis
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Puik, professionele diens.

Ons het regtig die gasvryheid by Wolwekraal baie geniet. Die eenheid is baie netjies. Ons is hartlik ontvang deur die eienaar. Ons aandete en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekraal Gastehuis se terugvoer

Dankie Johan. Julle was 5-ster gaste en altyd welkom.
Tot weersiens.
Sophia

Wolwekraal Gastehuis
Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker plek om te oornag.

Sophie was 'n uitstekende gasvrou en het 'n baie oulike plek. Ons het lekker gekuier en gerus. Was ook lekker om soos al die mense die olifante oorkant die pad te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekraal Gastehuis se terugvoer

Dankie Wikus, hoop om julle weer te sien. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle was droomgaste. Mooi loop. Sophia

Wolwekraal Gastehuis
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea064b43bc92df0f661aeb077fc61fab492349148fa326a42aaa0782b718e85054ce406ac309fb06a2716ee9f8c9039c1a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 N2 Wolwekraal Farm 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208635 21.643682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem