Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder Farm Stay

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wonder Farm Stay is op die R62 aan die voet van die Langeberg-berge en bied gehalteverblyf aan gesinne en vriendegroepe tussen die Barrydale en Montagu.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkothuise naamlik Sun Seeker, Star Gazer, Tree Hugger, Full Moon en Leaf Lover. Sun Seeker en Star Gazer het elk slaapplek vir 4 gaste, Tree Hugger het slaapplek vir 6 gaste en Full Moon en Leaf Lover het elk slaapplek vir 2 gaste. Star Gazer en Sun Seeker kan ook saam bespreek word vir 8 gaste. Elke kothuis het sy eie toegeruste kombuis, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is langs elke kothuis beskikbaar.

Met baie vars lug, uitsigte op die bergwoud en baie grondpaaie om te verken, is daar altyd iets om te doen. Wonder Farm is 'n werkende plaas en gaste kan in die plaasdam swem, in 'n hangmat lê, 'n bal skop, bordspeletjies speel, in die bloekombos gaan stap, die kaggel aansteek of net die voëlgesang geniet terwyl hulle ontspan voor die braaivleisvuur.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Wonder Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 3

Ligging

  • R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wonder Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc707889f16e6c80818ce8ab2c5af3b1fa5e22c7a532b4ce0e9c7b5b2e82812ec1f16c68c3a672af928af6f4925450a6666a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 R62 Ravenna Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.916690649982 20.377306505736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem