Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder Waters Tonteldoos

Cosmos
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Maksimum van 2 mense in een slaapkamer. Knus en versteek, naby aan die damme. Cosmos het 'n groot oopplan-slaapkamer (met 'n dubbelbed) en 'n sitkamer met 'n kaggel, eethoekie en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n volledige gasstoof/oond, vrieskas-yskas en eetgerei vir 2. Die stoep kyk uit oor die dam en daar is 'n wasbak buite in die omheinde tuin waarin jy die vis kan skoonmaak

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Ons voorsien 'n krat hout per aan vir die kaggel of die braai.

Huisreëls

Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Btealing vir troeteldiere moet in kontant in die eenheid se joernaal gelos word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peach
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huisie by Wonder Waters is 'n afgesonderde houthuisie wat uitkyk oor 'n Kiepersolboom en skaars 100 m van die naaste dam af is. Die eenheid bied slaapplek vir 4. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en badkamer met stort. Daar is 'n knus leef-/eetkamer met 'n kaggel en 2 enkelbeddens. Goed toegeruste kombuis met gasstoof/oond, yskas-vrieskas en eetgerei vir 6. Die stoep kyk uit oor die inheemse bome. Daar is 'n wasbak waar jy vis kan skoonmaak en 'n braai in die omheinde tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Btealing vir troeteldiere moet in kontant in die eenheid se joernaal gelos word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZThiMTA4LTkyOGUtNDdiZC1hYTYzLTY3OTY2MzhlOGM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 Stof Street Tonteldoos 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.252229328331 29.995565710979