LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wonderzee Self-catering Penthouse | LekkeSlaap
+22

Wonderzee Self-catering Penthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 20B, Port Owen , Weskus, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wonderzee Selfsorg Penthouse is op die Bergrivier-/Port Owen-kanaal in Velddrif, 146 km vanaf Kaapstad aan die lieflike Weskus geleë. Die eenheid vorm deel van die eienaar se huis, maar is heeltemal apart met ’n privaat ingang.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer kyk uit oor die kanaal en het ook 'n dubbelbed. Ekstra enkelbeddens kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Daar is 2 badkamers waarvan 1 ingerig is met 'n bad en die tweede badkamer met 'n stort. Al die kamers het pragtige uitsigte oor die Port Owen-kanaal en die Bergrivier.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, ketel en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is ingerig met gemaklike banke en bied toegang tot die balkon. Veilige parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar.

Die Weskus is ’n pragtige area van die Wes-Kaap en word begrens deur die Atlanties Oseaan aan die weste en die Swartland aan die ooste.

Slaapplek

’n Bespreking by Wonderzee Self-catering Penthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Wonderzee Self-catering Penthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Port Owen-rylaan 20B, Port Owen , Weskus, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wonderzee Self-catering Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 20B, Port Owen , Weskus, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYjA1N2FhLTBjMDMtNGU5Zi1iZGE5LTk0ZjY4MTZiOWIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 26 5 1 5 20B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.782652845298 18.15591364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!