LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wood Owl Bush House | LekkeSlaap
+14

Wood Owl Bush House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Wood Owl Bush House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amely G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amely G
Saam met vriende

Baie netjies and skoon. Sal weer soontoe gaan.

Zyta was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is ten volle toegerus en veilig. Die huis is geleë in die dorp en naby skole en winkelsentrums, maar dit voel asof jy in die bosveld is. Die beddens het in die winter elektriese komberse gehad (bonus).

Wood Owl Bush House's terugvoer

Dankie Amely, it was lovely to meet you. I look forward to seeing you again.

Wood Owl Bush House
Wimpie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D

Vriendelike mense; skoon en netjiese verblyf. Baie ruim.

Baie stil omgewing. Voel soos innie bos.

Wood Owl Bush House's terugvoer

Goeie dag Wimpie,

Baie dankie. So bly julle het dit geniet

Wood Owl Bush House
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQscdXdMLxQ27a8tTZvGzJd6oFJFIaDO3DzkIzWjkVrZ1RgjIOh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 The Rest Farm 454 Portion 80 End of Perdeby Street 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.501137016979 30.990766683759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!