Woodcliffe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Woodcliffe is op 'n plaas in die Maclear-area. Dit is die laaste bewoonde plaas op die Klein Plot voor die hoë berg en net 22 km vanaf Maclear. Dis net langsaan die beroemde Naude's Nek-pas na Rhodes. Hier kan gaste die rus en vrede van die berge geniet.

Verblyf beskik oor 2 eenhede en 'n kampeerplek en daar is slaapplek vir 18 gaste. Die kothuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ook 'n Jetmaster-kaggel. Die Castle View-eenheid het 'n en suite-badkamer, koninggrootte-bed en volledige DStv. Albei eenhede is ingerig vir selfsorg.

Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe gedurende Paasnaweek en op Kersdag.

Woodcliffe is 'n selfsorg-bestemming, maar het nie 'n dranklisensie nie, en gaste moet asb. hul eie drankies saambring. WiFi en DStv is beskikbaar in die plaashuis. Wasgoed kan gedoen word op versoek teen ekstra koste.

Woodcliffe is 'n paradys vir die eko-toeris, voetslaner, kunstenaar, fotograaf, voëlkyker en visserman.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woodcliffe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R260 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]