- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Lidgetton Valley Road, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Woodcroft bied gaste kwaliteit selfsorgverblyf in bekoorlike grasdakkothuise geleë op 'n 8-hektaar kleinhoewe aan die Leeusrivier in Lidgetton, ideaal geleë naby die Midlands Meander, wat perfek is vir wandelings deur die woud, swem in die rivier en luilekker aande langs die kaggel.
Die gesinskothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n skakelleefarea met 'n enkelslaapbank en 'n slaapbank, en 'n gastetoilet.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n groot yskas, Smeg-oond en gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n groot, ingeslote stoep met 'n binnebraai, 'n rietstel en 'n eetkamertafel waar gaste kan onthaal terwyl hulle omring word deur uitsigte oor die omliggende woude en vallei.
Die Basiese Rondawel met 2 slaapplekke is ingerig met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die patio kyk uit oor die pragtige tuin. Gratis WiFi is beskikbaar, en gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 33 Lidgetton Valley Road, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Woodcroft het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Lidgetton Valley Road, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang