Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcutters Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Valley View Kamer
Selfsorg
Garden Kamer
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word privaat partytjies of privaat funksies nie by die gastehuis toegelaat nie. ’n Minimum van 4 ure kennisgewing is nodig voor inklok vir laaste-minuut besprekings.

Die en suite-kamers is nie toegerus vir selfsorg nie.

’n Volle Engelse ontbyt kan op versoek en teen ’n ekstra koste per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYjkzYjZkLWQxMjItNDI5Ny05ZWIyLTU5ODFkYzRlYzE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 Farm 1099 Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.936325 29.932879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem