LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wooden Creek Estate | LekkeSlaap
+69

Wooden Creek Estate

1 resensie
Selfsorg
Asian Kamer
was R700
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in die hoofhuis, het 'n privaat ingang vanaf die stoep en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. 'n TV en WiFi is beskikbaar en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring. Koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Gaste maak ook gebruik van die gemeenskaplike sitkamer en kombuis waar ontbyt bedien word. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel saam met hulle troeteldiere. Ander troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. 'n Wagoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Country Kamer
was R700
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in die hoofhuis, het 'n privaat ingang vanaf die stoep en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n buitelug-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. 'n TV en WiFi is beskikbaar. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Klein kombuis met yskas en stoof. Ontbyt of aandete is op versoek beskikbaar. Die Country Kamer is ons "eko-leef" met sonkrag en buitelewe geriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel saam met hulle troeteldiere. Ander troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. 'n Wagoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Shack
was R700
Vanaf R630
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. WiFi is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n dak. 'n Kontinentale ontbyt en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Dit is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel saam met hulle troeteldiere. Ander troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. 'n Wagoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Morocan Experience
was R900
Vanaf R810
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ervaar 'n goeie Morokkaanse nagrus. Hierdie kamer het 'n Super-koninggrootte-bed en is baie gemaklik. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n koffie en Morokkaanse teestasie. 'n Kroegyskas, TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Klein troeteldiere is welkom. Indien die weer dit toelaat, is romantiese Arabiese aande moontlik. Arabiese kos en aroma-ervarings is dan gedurende naweke met vooruit-besprekings beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel saam met hulle troeteldiere. Ander troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. 'n Wagoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9AtiqDoztvisZEWedzUAUWCr3kHtXiiRWglJfYOphS63TqfKdM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 286 3rd Avenue Bredell AH 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.095614814076 28.308379182873
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!