Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodland Gardens

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Woodland Gardens
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Pieter P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Very relaxing and quaint. The doggies particularly loved the visit, and they were safely fenced in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanda G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gerus.

Ons het lekker gebly, baie om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Dankie Nanda, al praat ons nie eintlik Afrikaans nie - we managed! Joe is not South African born and doesn't speak Afrikaans. He is also self-taught in English which isn't his home language, but thank you for assisting him by speaking English. We are pleased you enjoyed your stay with us, it was lovely having you here and enjoying what the Magaliesberg region has to offer besides our establishment. Regards, Lorraine

Woodland Gardens
Anel H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay in your own mini private forest.

We had a really good time, Lorraine and Joe are very friendly and helpful. Our dog loved the place. The cabin is well equipped, just a bit hot during the day but there is a nice pool to cool off in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Thank you Anel, and thank you for the lovely pic in the forest with your dog! We love pics with your pets, you guys were lovely guests and welcome back anytime!

Woodland Gardens
Roberto M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, beautiful chalet, beautiful owners, beautiful getaway.

Where your romance and soul is recharged! Our favourite place for breaks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Thank you Roberto. It was a pleasure to host you guys.

Woodland Gardens
Brandt F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brandt F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Skoon en netjies met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer in die bos.

Ons was vriendelik verwelkom deur Lorraine. Dit is 'n ideale plekkie as jy saam met jou honde wil wegbreek, elke eenheid is omhein en hulle geniet dit om buite rond te hardloop. Die eenheid is goed toegerus met 'n volledige kombuis, TV, videospeler, kaggel en dubbelbed. Ook 'n stoep om lekker te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elscke V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elscke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustend en romanties.

Heerlike wegbreek net om die draai van die stad. Goed ingerigte houthuisie met kaggel, boma-area en braaigeriewe. Lieflike swembad ontspanningsarea. Was 'n perfekte, romantiese wegbreek plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Good morning Elscke, thank you for staying with us and your lovely review even though we had overcast and wet weather most of the time, thank goodness for fireplaces! Makes the cottages really cosy, you were in Sunbird cottage, its a very private space! We do realise that what we have, as in wooden cottages, is not for everyone, we strive to keep them well maintained, and the gardens semi wild as we enjoy the cover they provide and maintaining your exclusive secluded space! Warm regards

Woodland Gardens
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simanga S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simanga S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very wonderful time.

All is well and relevant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and refreshing.

Woodland Gardens is a perfect getaway from the busy life and it’s just over an hour’s drive from Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louw R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese lekker wegbreek gewees.

Dit was stil, romanties en rustig gewees met die mooi tuine en vriendelike liefdevolle honde wat ons mooi opgepas het. Buitebad was lekker gewees en die baie reën was 'n blessing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Thank you Louw, it was lovely to meet you and Im glad you at least enjoyed your stay with the heavy rain and ongoing load shedding plaguing all of us!!

Woodland Gardens
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette E
Saam met vriende

Teleurstellend.

Ons was baie vriendelike ontvang deur Joe, die eienaar. Wat 'n absolute teleurstelling! Die foto's op julle webtuiste is absoluut misleidend. Die huisie waar ons tuis gegaan, is baie klein. Die kombuisware is in lendelam kassies gepak. Die personeel wat daar werk is baie vriendelik en die huisie is elke dag baie flink skoongemaak. Alhoewel ons daar oornag het in die winter, was die swembad nie in werkende toestand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Good day Mariette,

Thank you for your feedback it is really valued! We strive to improve our cottages and grounds constantly, and depend on feedback to do so!
Regrettably the pool had been emptied literally one week prior to your arrival, we developed a leak from the very bad earth tremor our region experienced just recently, a crack gradually emerged and got worse and there is damage to the deck as well, we had no choice but to drain it completely and empty it as it was leaking badly! June & July are the only months in dead winter being the time to do those repairs, and we are in the process, so apologies for that.
We strive to depict the cottages exactly as they are on the website, apologies if you didn't find the smaller cottage to your satisfaction, we have larger cottages with separate bedrooms, plus a full 3 bedroom house available, and we do have a full website showing everything clearly.
Our gardens are still pretty green and abundant for winter and the very dry season ahead of us, aside from the empty pool right now, the shrubbery and flower beds are not as verdant as in summer, but our guests love them still!

Woodland Gardens
Nicky E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful, pretty.

A lovely venue close to Johannesburg but in the country. People are friendly and have all the requirements needed for that short breather out of the city. Only complaint was we were not advised that mosquitoes are hectic and thus had not brought repellent with us, although the owners did offer us Tabard if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Dear Nicky,
Thank you for your review about Woodland gardens
I do apologize for you being carried away by mosquitoes. We do normally advise guests to bring repellents as it is seasonal and we've had so much lovely rain, that everything in the gardens is abundant, including the mosquitoes.
I have a standard arrivals email I send out to guests advising that we are out in the country, farming area and to bring mosquito repellent with, as we do have insects attracted to the light, usually outside and we try our best to keep the chalets insect free.
It seems I didn't get that one off to you in time for your booking and arrival on the Sunday, for which again I am sorry.
We are pleased you enjoyed your stay.
Kind regards, Lorraine Woodland Gardens

Woodland Gardens
Maxie R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing met pragtige natuurskoon.

Bekostigbare wegbreek in die natuur met die nodige geriewe in die eenheid. Honde was nie vir 'n oomblik 'n probleem nie. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleze N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleze N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Weggesteekte juweel.

Baie vriendelike verwelkoming. Baie netjies en prakties. Sien uit om weer daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreek-opsie met unieke karakter.

Woodland Gardens het ons laat dink aan 'n "hippie" paradys. Pak gerus 'n piekniekmandjie en geniet die unieke karakter wat dit bied en braai 'n vleisie op hulle baie goed instandgehoude braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna Z - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Behalwe vir die muskiete die eerste aand, wat ons erg gepla het, was die res van ons verblyf baie aangenaam. Ons het afweerder gekry en die volgende aand soos konings geslaap. Kliëntediens was uitstekend, baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Ons het die paar dae baie geniet. Akkommodasie was baie goed. Lekker tussen die bome. Die groot honde het ons elke dag verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die internet flous mens vinnig.

Op die internet het die plek baie mooi gelyk. Eerstens was die aanwysings verkeerd en ons het op 'n grondpad opgeëindig. Toe ons daar aankom was die ontvangs SUPER vriendelik en dit was baie lekker. Lorraine was super-hulpvaardig en het uit haar pad uit gegaan om ons te akkomodeer. Die huisie waarin ons gebly het, Ibis, was OK. Die voordeur was moeilik om oop en toe te maak, so my ou moes elke keer opstaan en dit doen want ek is 'n vrou en kon dit nie oopkry nie. Die kombuis se asblik het nie 'n deksel gehad nie, so as ons kossies weggooi dan drom daar vlieë om die asblik. Nie so lekker nie. Die perseel het baie honde wat daar bly, wat baie lekker is want dit help met die veiligheid. En tog aan die ander kant was die honde heeltyd by ons gewees en hulle het gespeel op die stoep van ons huis en dus ons middagslapies versteur. Elke keer as ons braai dan is hulle daar en dit steur. En met die honde wat konstant op die stoep lê, dra hulle meer vlieë aan wat nie die situasie help nie. Ons het by die swembad gaan lê vir 'n rukkie want dit was lekker warm en dis 'n mooi swembad en lekker stil. Ongelukkig was dit net stil vir die eerste 10 min tot die honde agtergekom het ons is daar en toe het hulle heeltyd takke op ons kom gooi want hulle wou speel. Kyk, ek is mal oor honde, maar as ek weggaan vir 'n breuk uit die stad wil ek net lê en ontspan. Ek wil nie honde vermaak en heeltyd skreeu en wegjaag nie. Maar goed. Die stortdeur in die badkamer kan nie toe nie want hy val uit die muur uit, wat veroorsaak dat ek op die vloer gegly het want die hele vloer is nat as mens stort. Ek kon ook nie die stortkop skuif nie, so al die water spuit by die deur uit. Daar was niks wat mens daaraan kon doen nie. As jy darem eers in die stort is, is die waterdruk darem baie goed. Die water is ook lekker warm want die kouekraan wou nie werk nie. Ek het die kouekraan heeltemal oopgedraai en niks het gebeur nie. Lorraine (die bestuurder) kom toe daar aan om die honde te kom roep vir aandete. My ou sê toe die kraan werk nie, en sy sê ons moet net die kraan na ons toe trek en dan oopdraai. Ek maak toe so, maar vergeet die kraan is reeds vol oopgedraai en daar vries ek myself dood want toe spuit hy soos Victoria Falls! Die badkamerdeur sukkel ook om toe te gaan maar met my hele gewig teen hom gegooi kon ek dit regkry om elke keer die deur toe te trek. Gaaf, toe begin dit Maandagaand reën en toe is die hele bed nat want die dak lek! Teen die tyd is my ou al suur en hy wil net ry. Ek weier toe dat ons 21:00 die aand ry in die gure weer. Die buitebad by Ibis het super lekker gelyk maar as gevolg van die weer kon ek toe nie die romantiese bad probeer nie. Baie hartseer daaroor, maar dis nou maar so. Moedernatuur het ongelukkig ander planne gehad. Maar ja, ek sal nou nooit die bad kan probeer nie want my ou sal nooit toelaat dat ons teruggaan nie. Verder is die plek perfek geleë, want dis nie so ver om te ry vanuit Pretoria nie, maar dis ver genoeg om te voel jy is op vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en net die regte wegbreek vir van die stadslewe.

Die plek is baie lekker plek om weg te breek uit mens se besige lewe. Dit is baie rustig en die voel asof jy alleen in 'n woud is. As jy van diere hou is daar baie oulike honde wat jou ook sal besig hou. Die Ibis Chalet is regtig 'n lekker chalet en jy sal nie teleurgesteld wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en goed toegerus.

Dit was 'n lekker warm naweek, in 'n gemaklike en goed toegeruste chalet. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons het gebruik gemaak van die massering en het Sondagoggend gaan perdry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodland Gardens se terugvoer

Baie dankie Carmen. It was an absolute pleasure having you guys here, you were also very accommodating as guests!

Woodland Gardens
Michiel D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 nagte lekker afgeskakel.

Die eenheid is goed toegerus met 'n kaggel wat 'n wenner is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesego M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to be!

We really loved and enjoy our stay. The place was neat, we were warmly welcomed. The weather was a bit chilly and the fireplace came in handy. The place is quiet and close to a big Spar and Wimpy. I loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 van erfdeel 15 van die plaas Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNxGMcST5eEhFkNHByDhlQomCMg1vsdJEgNG54dMB0OCK5XII5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.990603548469 27.431533690161
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem