Ganyesa Woodlands3/ Tosca
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Ganyesa Woodlands3/Tosca is 'n gemaklike enkelwoonstel buite Ganyesa, in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie, Kagisano-distrik. Dit is ideaal vir 'n oornagverblyf op pad na die Kgalagadi of die Bray-grenspos in die rigting van Tosca.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die woonstel beskik ook oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel en mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
FARM 415, R378, Ganyesa, 8613, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang