Woodlands On Korhaan in Marloth park
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Woodlands On Korhaan in Marloth Park is in Mpumalanga geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die natuur.
Dié nuutgeboude huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die oorblywende slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea ook met lugversorging beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, 'n eetarea met ñ eetkamer stel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus is.
Die huis het ook 'n ekstra watertenk en maak van gasgeisers gebruik. Gratis onbeperkte WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan in die helder blou swembad afkoel tydens hul verblyf.
Gaste kan stap of ry na die Krokodilrivier se gewilde uitkyk punte die Huis is 800m vanaf die rivier geleë.
Die Krokodilbrug hek is 20 km vanaf Marloth Park en die Malelane hek 40 km dit is indien die gaste die Krugerwildtuin wil besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
- Gaste dink Woodlands On Korhaan in Marloth park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang