Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Silver Pebbles
Selfsorg
Pearl Suite
Selfsorg
Caribbean Blue
Selfsorg
Golden Maple Suite
Selfsorg
Cherry Gesins-suite
Selfsorg
Huisreëls

Hout/houtskool en vuuraanstekers is beskikbaar vir gebruik op die perseel.
WiFi is beskikbaar. Dit word gewoonlik teen 07:30 aangeskakel tot so 22:30 sodat gaste met elektromagnetiese hipersensitiwiteit ook lekker kan rus.

Rook is verbode binnenshuis, en as jy in die tuin rook moet jy asseblief jou sigaretstompies in die stompie-vullisblik gooi aangesien ons streef daarna om 'n omgewingsvriendelike en organiese ruimte binne die eenheid én in die tuin te skep.

Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien ons self troeteldiere het.

Respekteer asseblief mekaar se ruimte en rustigheid en sien om na ons heilige plekkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 493, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMzdmZmI4LTg5MTktNGFjYy1iODcyLTZlNDlkY2RlNzE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 493 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506613187793 28.419428765774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem