LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodlands Self-Catering | LekkeSlaap
+42

Woodlands Self-Catering

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Woodlands Self-Catering is in die prentjiemooi Rheenendal, 'n pragtige, plattelandse area met berguitsigte, inheemse woude en 'n ryk geskiedenis wat naby die Nasionale Parke, pragtige strande en net 15 minute van Knysna se middedorp af geleë is.

Hierdie selfsorgverblyf is in 'n pragtige fynbostuin. The Nest ia 'n huisie met 'n uitsig oor die tuin en die 2 gesinsuites en 2 suites vir paartjies het elk 'n privaat dek en 'n uitsig oor die woud en die tuin. Elke suite is uniek versier en het 'n koninggrootte-bed, DStv, WiFi, lugversorging, sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Gaste kan die braaigeriewe op hul eie dek gebruik en daar is 'n gemeenskaplike braai en vuurput met 'n uitsig oor die voorste dammetjie.

Let asb. dat die instansie troeteldiere toelaat, maar slegs as dit gereël word en afhangend van bepaalde faktore onder andere die tyd van die jaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Woodlands Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodlands Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!