LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodlands Self-Catering | LekkeSlaap
+42

Woodlands Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Woodlands Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Absolute juweel om te ontspan en rustig te raak.

Leon S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Besigheidsreis

Absolutely everything at Woodlands is evidence of care, love for nature and ensuring that the stay is unforgettable.

Owners are dedicated, the attention to detail immaculate and the garden and surroundings exquisite.

Deon V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gewees.

Ons het net daar geslaap en die gebied verken.

Ellane V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, netjies, pragtige omgewing.

Sien sterre.

Tatum G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and clean stay in an adorably stylish house.

We loved our stay at woodlands. The nest is an inspiration to any home builders and decor lovers. The garden and forest are breathtaking, this was the perfect break on our long journey from JHB to CPT. Thank you for accommodating our little doggie as well.

Lindsey N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein stukkie Hemel op aarde

Ideeal om net weer te refuel

Candice S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

Really lovely place to stay. They're really made the garden so stunning, the aesthetic of the rooms are peaceful and green. They use gas and rain water, really wonderful to be so eco friendly. The garden also has a forest trail which was really nice for a morning walk. Well situated to get a break from the business of the city, and close enough to head into town to get what you need. Our hosts were very accommodating.

Maliske C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliske C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, calming, relaxing.

This weekend was one of the best memories we have made in our marriage journey. It was beautiful and so clean! Even with the rain on 2 of the days the weekend nothing could spoil our time at Woodlands. If it rains you just enjoy sitting on your bed still overlooking the forest. When we arrived it was sunny and we had a good time just relaxing on the balcony in the afternoon sun, whilst listening to the different birds. It was so quiet, even with all the houses booked we never heard anyone which added to the relaxation. The house is spotless and so comfortable and have everything you need for a getaway. Even though it is a few minutes outside of Knysna, round 10 minutes max, I would recommend Woodlands to everyone! Wish I could send all my friends there! Thanks again to Julie for a beautiful weekend!

Lara V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Gesin met klein kinders

Amazing stay with lovely touches for small children.

Beautiful place, spotlessly clean with thoughtful touches like milk in the fridge and chocs on the bed. Our 4-year-old son particularly enjoyed the playhouse, trampoline, and seeing the chicken coop! Would definitely recommend it!

Lezaan D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan D
Gesin met klein kinders

Amazing accommodation with attention to detail.

We loved every second at Woodlands. It is tranquil, so much attention to detail went into the units. There is a lovely play area for the kids, we saw a Loerie as well. The owners are lovely people and made us feel right at home. The farm dog is so sweet and went before us on the walking trail. Love all the succulents in and around the units! The units are super clean, welcoming, everything you need (so many places don't have nice knives to cut food - love the Victorinox), the decor, the throws for when sitting outside, the abundance of towels and toilet paper (lol), lovely bed. I saw my first ever shooting star from the balcony. Really an amazing place and we will visit again with extended family.

Jana P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, beautiful scenery and stylishly decorated.

Lovely stay with quietness and many birds tweeting away. Felt rested and enjoyed the brief visits of the owner's dog, Reacher. Bed was a little uncomfortable, but other than that, a wonderful stay.

Wiltas L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en rus vir die siel.

Heerlik buite die dorp, stil en rustig in ons eie nessie met 'n staproete onder die boomtoppe in jou agterplaas.

AshantÉ F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AshantÉ F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simplistic yet beautiful accommodation, in the most perfect setting.

This was the perfect getaway. Surrounded by nature, we could not possibly have stayed anywhere else. Next time, we are definitely staying longer.

Medron E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medron E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ongelooflikste mooi, netjies en stil plekke. Die eienaars was so vriendelik en het ons so welkom laat voel!

Dit is 'n must self experience, mooi stil en netjies. Elke penny werd.

Anchen L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig pragtig.

Sien sterre.

Melissa L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesin met kinders!

Verblyf is baie goed ingerig, modern en ongelooflik netjies en skoon. Die speel area vir die kinders is veilig en hou die kinders vir ure besig! Perfekte plek om uit te rus!

Megan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie modern en netjies.

Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en gerieflike eenheid.

Ons het regtig lekker gebly. Het heerlik gestap in die agterplaas. Goeie verblyf en waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful views and comfortable living space.

We really enjoyed our stay here, especially the walk in their woodland backyard. Great place to stay, excellent value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Justine M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine M
Saam met vriende

'n Lieflike naweek.

Woodlands was 'n goeie plek om weg te breek van die stadslewe, stil, rustig en privaat. Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely weekend.

Woodlands was a great place to break away from city life, quiet, peaceful and private. We had a lovely stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leon S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met tieners

Rus en vrede met die bos op jou voorstoep.

Vriendelike ontvangs. Eenheid was modern en beslis waarde vir geld. Pragtige uitsig oor die kloof vanaf die stoep - selfs mooier met 'n glasie wyn in die hand. 'n Kort 5 min se ry na die Jubilee Creek Natuur Reservaat (SANParke). Beslis die moeite werd om daar in die woud te gaan stap.

Marliza V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V

Pragtige plek in die aller mooiste natuur!

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur die baas en sy hond. Plek is volledig en keurig toegerus. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Simon B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as verwag, netjies en modern.

Sal verseker weer hier bespreek in toekoms.

Lizl M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel - ongelooflik mooi vir die natuurliefhebber.

Ek en Mnr Bruwer het tuisgegaan by Woodlands vir 2 nagte. Honeymoon vir ons. Dit was die beste bestemming van ons hele toer. As jy lief is vir vetplantjies, fyn styl en 'n ongelooflike uitsig is Woodlands vir jou! Huis weg van die huis af. Nie eers te praat van die toergids nie, baie behulpsaam. Fantastiese plek!

Anneri V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V
Gesin met klein kinders

Ontspanning met luuksheid.

Ontspanning in die natuur met luuksheid. Baie spasie vir kinders om hulle besig te hou en lekker, veilige speelarea. Julie stap die ekstra myl om jou verblyf te gemaklik. Vreeslik netjies en skoon, baie lekker gebly en gerus.

Craig S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese ervaring.

Woodlands is 'n stukkie hemel op aarde. Dit is asemrowend mooi. Ek sal beslis terugkeer.

Liezel B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste tyd ooit, so mooi.

Thank you guys so much, most beautiful place ever, will be back!

Sanet W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Was so mooi! En daar was niks om oor te kla nie! So geniet. Pragtige tuin. Als mooi skoon.

Myrtle V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V
Gesin met tieners

Fantastiese, pragtige en rustige omgewing.

Netjies en pragtig met 'n wonderlike uitsig. Omgewing rustig en vreedsaam: ideaal vir rus. Gasvrou gasvry en behulpsaam. Definitief 'n plek waar ek weer sal wil bly as ek weer in Knysna is. Sentraal geleë om Knysna en omgewing te besoek.

Neil V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sien die sterre.

Eduard P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Vir enige iemand wat lekker wil bly, naby en om die natuur sal ek Woodlands Self-Catering aanbeveel. Die eienaar is baie vriendelik. Mooi plek, netjies. Die uitsig is ongelooflik. Sal elke oggend wil wakker raak daar.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!